KW 1 Ondw 2 Eenh 1 Flashcards

1
Q

Waarvoor het lewende organismes kos nodig?

A

Groei en gesond bly.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat het lewende dinge nodig om lewensfunksies uit te voer?

A

Energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die lewensfunksies

A
Eet
Asemhaal
Groei
Uitskeiding
Beweging
Waarneming
Voorlanting
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvandaan kry mens en dier die energie wat hul nodig het?

A

Kos wat hul eet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is voedingstowwe?

A

Die stowwe in kos wat jou liggaam gesond hou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarop word kosse gegroepeer?

A

Voedingstowwe en funksie in die liggaam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die voedselgroepe

A

Koolhidrate
Proteïne
Vette en olies
Vitamiene en minerale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die funksie van koolhidrate?

A

Gee energie

Hou liggaam warm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die twee hoof koolhidrate wat ons eet?

A

Suiker en stysel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoeveel suiker ryke voedsel het ons nodig en hoekom?

A

Min, dit het nie al die belangrike voedingstowwe wat ons liggaam nodig het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter voedingstof gee vinnige energie?

A

Suiker

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter voedingstof gee stadige energie vrystelling?

A

Stysel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

In watter kosse kry ons stysel?

A

Aartappels,
Rys
Mielies
Koring

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die mees algemene koolhidraat in ons dieet?

A

Stysel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Watter persentsie van ons kos is koolhidrate?

A

60%

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waarvoor benodig lewende organismes proteïne?

A

Liggaam te bou en herstel vir groei.
Siektes beveg deur immuunstelsel te versterk
Bou rooibloedselle wat suurstof in bloed vervoer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

In watter kosse kom proteïne voor?

A
Vleis,
Vis,
Eiers
Neute
Boontjies
18
Q

Wat verskaf vette en olies aan die liggaam?

19
Q

Watter funksie het vette en olies nog?

A

Gestoorde liggaamsvet wat organe beskerm en liggaam warm hou.

20
Q

In watter kosse kom vette en olies voor?

A
Neute
Avokadopere
Olie
Botter
Margarien
Sardiens
21
Q

Watter soort ongesonde vet is in koek, sjokolade kookvet en vleis?

A

Versadigde vette

22
Q

Watter vette is meer gesond?

A

Vette van plante en vis, onversadigde vette.

23
Q

Hoe kan jy toets of voedsel vette bevat?

A

Vryf op bruin papier. Vet los n deursigtige kol wanneer dit droog is.

24
Q

Waarvoor het ons liggaam vitamiene wn minerale nodig?

A

Normale ontwikkeling
Sterk bene en tande
Goeie sig
Sterk immuniteit

25
Wat is nodig om goed te eet?
Goeie mengsel van kosse uit al die voedselgroepe.
26
Wat is voedingryke kosse?
Kos met baie voedingstowwe maar min kalorieë.
27
Wat is kalorieë
Hoeveel energie ons in kry van een soort kos.
28
Wat gebeur as ons nie die kos op gebruik nie?
Word as vet in die liggaam gestoor.
29
Wat is DW daaglikse waarde van voedesel
Persentsie wat per dag behoort in te neem van n sekere soort voedsel.
30
Wat kry jy op verwerkte kosse wat jou meer oor die voedingswarde kan sê?
Voedingsfeite-etikette
31
Wat in geproseerde kos kan sleg wees vir jou.
``` Ekstra natrium(sout), vet en suiker Kunsmatige geur en kleurmiddels ```
32
Gee die funksie en voedsel bron vir vitamiene A
- nag sien en immuniteit, | - wortels, pampoen
33
Gee die funksies en voedselbron vir Kalsium
- maak tande en bene sterk, | - melk, kaas, joghurt, greon blaar groentes
34
Gee die funksie en voedsel bron vir vitamiene B
- gee energie, proteiene, rooibloedselle, | - graankosse, bruin rys, vleis en groente
35
Gee die funksie en voedsel bron vir vitamiene C
- immuniteit, infeksie beveg, | - lemoene, groen groente
36
Gee die funksie en voedsel bron vir vitamiene D
- bene sterk maak, | - margarien, eiers, sonlig
37
Gee die funksie en voedsel bron vir vitamiene E
- beskerm vel, | - spinasie, groen blaargroentes, wortels, avokadopere
38
Gee die funksie en voedsel bron vir vitamiene K
- bloeding stop, | - spinasie, brokolie, groen groentes
39
Gee die funksies en voedselbron vir Yster
- help rooibloedselle maak, | - rooi vleis, lewer, groen blaar groente, boontjies
40
Gee die funksies en voedselbron vir Sink
- help jou groei, | - vleis, vis, hoender