Kw 2Ondw 6 Eenheid 1 Flashcards

1
Q

Wat is ‘n mengsel

A

Twee of meer stowwe wat saam gemeng is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat beteken skei ?

A

Om die mengsel weer op te breek in die stowwe wat aanvanklik gemeng is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is fisies?

A

Om jou hande of gereedskap te gebruik om die mengsel te skei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is sif?

A

Om ‘n stuk gereedskap met gaatjies te gebruik wat stukkies van ‘n sekere grote sal deurlaat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is filtreer ?

A

Om ‘n vloeistof en nog ‘n stof te skei deur dit deur filtreerpapier te gooi.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is sorteer ?

A

Om ‘n mengsel van vastestowwe met die hand te skei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is afsak?

A

Om ‘n stof wat met vloeistof gemeng is ,toe te laat dat dit op die bodem te gaan lê

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is dekanteer

A

Om die houer versigtig skuins te hou en die boonste laag van die mengsel af te gooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter metodes kan gebruik word om mengsels te skei war die dele nog onderskeinaar is.

A
Sifting
Filtrering
Handsortering
Afsakking
Dekantering
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Is die stowwe in mengsels duidelik onderskeibaar of nie?

A

Stowwe is duidelik onderskeibaar in mengsels.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly