Kw 1 Ondw 2 Eenh 2 Flashcards
Wat is ‘n dieet?
Die verskeidenheid kosse wat ‘n persoon eet elke dag.
Hoe lyk ‘n gesonde dieet?
Gebalanseerd en bevat net die regte voedingstowwe om jou liggaam gesond te hou.
Wat het jou liggaam ook nodig behalwe voedsel?
6-8 glase water
Waarom het jou liggaam water nodig?
Brein funksie Energiek wees Voorkom gewig toename Verhoed hardlywigheid Hou bloedvate gesond
Hoekom het die liggaam vesel nodig?
Help met spysvertering
Voorkom hardlywigheid
Beskerm teen siektes soos diabetes en hartkwale
Waar word vesel aangetref?
Plante soos vrugte groent en grane.
Wat kan gebeur wanneer kinders nie gebalanseerde gesonde dieet volg nie?
Siekte kry
Hoeveel van elke voedselgroep moet jy eet?
Graan groep 6-10 porsies Melk groep 2 porsies Vrugte 5-6 porsies Vleis vis en bone 2 porsies Vette en olies 15-20gram
Watter siekte tas die beendere aan?
Waardeur word dit veroorsaak?
Ragitis
Tekort aan vitamiene D
Waaruit ksn mens vitamiene D kry?
vis - sardiens en tuna
Eiers
Sonlig
Wat word deur te veel suiker veroorsaak?
Tandbederf en infeksie
Hoe kan jy tandbederf voorkom?
Gesond eet en tande borsel
Wat word deur te min vesel in die dieet veroorsaak?
Hardlywigheid
Wat is hardlywigheid?
Nie so gereeld verteringstelse leeg maak op toilet soos jy behoort nie.
Waar kom vesel voor?
Vrugte, groente en grane