Kw 2 Ondw 7 Eenheid 1 Flashcards

1
Q

Wat beteken oplos ?

A

Wanneer die partikels van een stof versprei tussen die partikels van ‘n ander stof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is oplossing

A

‘n Mengsel waarin ons nie verskillende stowwe kan identifiseer nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is eenvormig

A

Lyk dieselfde reg deur die hele oplossing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is oplosbare ?

A

Kan oplos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is onoplosbare?

A

Hoe goed ‘n stof sal oplos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is oplosbare stof?

A

Die stof wat in die oplosmiddel opgelos het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ‘n oplosmiddel?

A

Die vloeistof waarin iets oplos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is verdamping?

A

Wanneer ‘n vloeistof in ‘n gas verander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is kristallisering?

A

Wanneer ‘n opgeloste stof weer in kristalle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is filtreerpapier

A

‘n Spesiale soort papier wat vloeistowwe of oplossings laat deur vloei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waaruit word oplossings gemaak? Gee ‘n vooebeeld.

A

Vastestowwe en vloeistowwe soos sout en water.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe lyk oplossings?

A

Eenvormig en verskillende stowwe kannie meer gesien word nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly