Kw 1 Ondw 3 Eenheid 2 Flashcards
Gee metodes van voedselverwerking en een voorbeeld elk
Kombineer kos - Afrika bredie, chakalaka Maak kos gaar - eier, aartappel vries kos - groente, vleis, vis gaarbeviesing - gaarmaak en vries Pekel kos - agurkies, klein uie Gis kos - joghurt, suurdeeg droog kos - droë vrugte Sout voedsel in - biltong en bokkoms
Wat beteken kombineer?
Om kos bymekaar te voeg om die voedingsinname in ons liggame te verbeter.
Wanneer word kos gekombinee?r
Tydens gaarmaakproses of ander natuurlike mengmetodes.
Wat is die voordeel van gaarmaak?
Verbeter die smaak en raak ontslae van skadelike mikroörganismes.
Wat is die voordeel van vries?
Help om die kos langer vars te hou.
Wat beteken dit om kos te pekel (inlê)?
Om kos in ‘n sout-en-asynoplossing te laat lê.
Verduidelik wat is die fermenteer proses?
Wanneer bakterieë/mikroörganismes gebruik word om kos af te breek om dit te verbeter.
Wat doen droog aan kos?
Dit verander die smaak en die tekstuur van die kos.
Wat beteken insout?
Om sout by kos te voeg sodat dit langer sal hou.
Waarna verwys inheemse maniere om kos te verwerk?
Die maniere waarop verskillende kultre hulle kos bewaar.
Noem voorbeelde van inheemse maniere om kos te verwerk.
Ondergrondse tenks in veekrale
Groente kook, verkoel en droog
Vleis en kaas in die son laat droog of rook.
Melk is laat suur word - Amasi
Wat is die gesondheidsvoordele van amasi?
Ingewande gesond te hou of te herstel
verbeter vermoëom voedingstowwe uit kos te absorbeer
diarree verminder
immuunstelsel verbeter
Wat is rook van voedsel?
Velis en vis word bokant houtvure in die rook gehang.
Wat beteken dit om voedsel te droog?
Kos word gedehidreer deur al die vog daaruit te haal.
Gee 3 redes hoekom kos verwerk word.
Langer hou
Beter smaak en vertering
Skadelike organismes dood te maak en dus die voedsel veiliger maak om te eet