Hoofstuk 9 - Een van Ons Flashcards
1
Q
Wat sê Dain February vir Greg?
A
“Almal weet en dit maak nie saak nie. Jy is een van ons.”
2
Q
Wie sit langs Greg by die Workout Cafe?
A
Oom Dirk Schutte.
3
Q
Wat sê oom Dirk as hy vir Greg om verskoning vra?
A
“Ek het nie die reg om jou te judge op grond van jou pa se streke nie.”
4
Q
Hoekom is Oom Dirk nie meer deel van die polisie nie
A
Hy is geboard as gevolg van te veel stres.