Hoofstuk 16 - 'n Skuim uit die Verlede Flashcards
1
Q
Wie sien Greg op pad na sy woonstel?
A
Tom
2
Q
Waar volg Greg na Tom?
A
Die NG Moederkerk
3
Q
Hoekom is Tom daar?
A
Xander het hom gestuur.
4
Q
Waar sê Tom dat Xander is?
A
In cyberspace.
5
Q
Wat sê Tom?
A
Xander sal nie saam met hom werk nie.
6
Q
Wat sê dit voor op die preekstoel van die kerk?
A
‘n Rivier van Lewende Water