Hoofstuk 13 - Gebroke Flashcards

1
Q

Wat is Nicole se baba se noem?

A

Collette

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat sê Greg se ma wanneer Thomas Lawson hom vir ete genooi het?

A

Sy sê Greg moenie sy brûe brand sodat hy lig in die donker kan maak nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe weet Greg dat iemand in sy woonstel was?

A
  • die skerm van sy skootrekenaar is oopgeslaan
  • sy lessenaarlaai staan effens oop
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waar het Greg die gebrande boek weggesteek?

A

Agter die Conrad Botes-skildery

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waar is die woorde in bloed?

A

Op die skuifdeur van die balkon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat sê die woorde op die skuifdeur van die balkon?

A

“Jy en jou hacker buddy moet my uitlos.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly