Hoofstruk 3 - Welkom in Matieland Flashcards
1
Q
Wat is ‘n ‘guest house’ in Afrikaans?
A
‘n gastehuis
2
Q
Wat het die vrou by die gastehuis gesê?
A
Sy het gesê dat sy Greg herken van ‘n artikel oor sy pa in die Huisgenoot
3
Q
Wat hoop Greg?
A
Dat hy sal vrede vind
4
Q
Wie ontmoet greg buite sy woonstel?
A
Chloe Adams en haar vriendinne