Hoofstuk 7 - Tydmasjien Flashcards
1
Q
Hoe vind Greg die PlusUltraMed webblad?
A
Op die Wayback Machine
2
Q
Wat is die Wayback Machine?
A
‘n Internet-argief vir ou webblaaie
3
Q
Wat het gebeur me Dr. Trollip?
A
- hy was gevang met kinderpornografie
- hang homself in die tronk