Hoofstuk 5 - Die Man met Google in Sy Kop Flashcards
1
Q
Hoe lyk Lisa?
A
- ‘n elfie gesig
- swart hare
- blou oë
2
Q
Wat studeer Lisa?
A
Sy swot B.Com
3
Q
Watter kunswerk sien Greg?
A
- ‘n bankie voor die SMAC-kunsgallery
- ‘n kunswerk van Willem Boshoff
- ‘Broken Trust’