Hoofstuk 15 - Sondes Flashcards
1
Q
Wat is spesiaal oor die boodskap van Xander?
A
Dit is ‘n palindroom/
2
Q
Wat beteken die Palindroom?
A
Was ook die sondes af, nie net die gesig nie.
3
Q
Waar ontmoet Greg en Plank vir ontbyt?
A
De Warenmarkt
4
Q
Wat is Lisa se gunsteling deel van Plank?
A
Die sagte ou velletjie aan die binnekant van sy bo-arm.
5
Q
Wat sê Greg vir Xander in sy boodskap?
A
Hy gee vir hom ‘n belydenis.