Hoofstuk 19 - Die Ou met die Hoodie Flashcards
1
Q
Watter posisie speel Greg in die rugbyspan?
A
Vleuel
2
Q
Hoe weet Greg dat dit Xander is?
A
- die hoekigheid van sy ken
- die manier waarop sy lippe eenkant optrek soos ‘n grynslag
3
Q
Waar volg Greg agter Xander?
A
Botaniese Tuin
4
Q
Waar verloor Greg na Xander?
A
In Victoriastraat.