Hoofstuk 17 - 'n Rivier van Dooie Water Flashcards
1
Q
Waarmee wil Chloe hê moet Greg haar help?
A
Om die kampus se sekuriteitskameras te kuberkraak.
2
Q
Watter rivier is die dooie persoon in?
A
Die Eersterivier
3
Q
Wat is verkeerd met die lyf in die water?
A
Sy arms en bene is vasgemaak.
4
Q
Hoe weet Greg dat dit Tom wie in die water is?
A
Sy t-hemp met die Anonymous-logo.