Hoofstuk 20 - Sy Naam in Jou Bek Flashcards
1
Q
In watter koshuis is Plank?
A
Wilgenhof
2
Q
Hoe lyk Wilgenhof?
A
Soos ‘n mondfluitjie
3
Q
Waar moet Greg vir Xander ontmoet?
A
By die inligtingsentrum op Markstraat.
4
Q
Wat sê die man in die aanhoudingselle van die Magistraat?
A
Om die Baker se naam “uit sy bek te kry”