Ekonomie V2 Toerisme Flashcards
Gee Term
. ’n Suid-Afrikaanse landsburger wat binne die grense van Suid-Afrika
reis
Binnelandse toeris
Besoek ’n ander land as bestemming
Buitelandse toeris
Verseker en bespoedig die lewering van toeristevoordele
Departement van
Toerisme
Toeriste soek die ongerepte natuurskoon op, bv. die Richtersveld se
Kulturele en Botaniese Landskap, die Kaapse Fynbos en die
Krugerwildtuin.
Ekotoerisme
. Inheemse mense gebruik tradisioneel organiese metodes en
natuurlike prosesse wat nie die omgewing beskadig nie.
Inheemse kennis
. Tradisionele kennis wat ‘n praktiese toepassing vir die daaglikse
oorlewing van plaaslike gemeenskappe is
Inheemste kennisstelsels
ń Stel kulturele en tradisionele vaardighede wat om ń spesifieke
gemeenskap ontwikkel is
Inheemste kennisstelsels
Buitelanders wat Suid-Afrika besoek
Internasionale toerisme
Toeris van ’n ander land wat vir langer as ’n dag bly
Internasionale toerisme
Toeriste wat museums, kunsgalerye en gebiede besoek wat ń sekere
leefstyl uitbeeld, beyvoorbeeld die Apartheidsmuseum
Kulturele toerisme
Toeriste kom na Suid-Afrika om vakansie te hou, sport te beoefen,
vriende te besoek en besienswaardighede te besoek.
Ontspanning en vermaak
Besoek ‘n land om terreine van argeologiese belang soos die Kongogrotte te sien
Paleo toerisme
Toeriste besoek die land vir sakegeleenthede en konferensies.
Sake en professionele
redes
Die tipe toerisme wat die bywoning van konferensies, handelskoue
en uitstallings in ander lande behels
Saketoerisme
Aktiwiteite van mense wat reis en oorbly in plekke buite hulle gewone
omgewing vir ’n periode van nie meer as een Jaar nie, vir die doel
van ontspanning, besigheid of ander redes.
Toerisme
Toeris wat deur Suid-Afrika reis deur gebruik te maak van lug-, pad-,
spoor- of seevervoer na ’n ander bestemming
Transito-toeris
Suid-Afrikaanse burger wat oorsee reis; het dieselfde effek op die
betalingsbalans as invoere
Uitwaartse toeris