Ekon 2 Flashcards
terme
Definieer Inflasie
Inflasie is die aansienlike styging in algemene prysvlakke oor n periode van tyd
Wat doen indekse?
n Indeks toon die gemiddelde veranderinge in prys of waarde vvan n groep items oor n sekere tydsperiode
Hoe word inflasie bereken?
Die gemiddelde van albdie maandindekse in n spesifieke jaar word met die ooreenstemmende gemiddeldes van die vorige jaar vergelyk.
Wat is gewigs toekening?
Die verskil in belangrikheid van items in n indeks word oorkom deur n geweegde indeks wat die relatiewe belangrikheid van elke item aantoon
Hoe word die inflasie koers bepaal?
Deur veranderinge in die VPI en PPI
Noem die 6 tipes inflasie
Verbruikers Inf
Produsent Inf
Allesomvattende Inf
Hiperinflasie
Stagflasie
Deflasie
Wat is die VPI?
Dis die koste van die inkopemandjie van goedere en dienste van n tipiese SA huishouding
Wat is Kerninflasie?
Sluit items in die VPI-mandjie met hoog flukturerende pryse uit
Beskryf Hiperinflasie
Inflasie koers styg met 50+% n maand
Mense verloor vertroue in geld eenheid
Wat is Stagflasie
Lae ekonomiese groeikoers a.g.v. sterk monetere en fisikale beleide wat gebruik word om inflasie te bekamp
Wat is Deflasie?
Wanneer pryse van goedere en dienste aanhoudend oor n lang tydperk afneem
Wat is die verskil tussen VPI en PPI?
VPI:
Betrekking op lewenskoste
Kapitaal en inter goedere is uitgesluit
Pryse sluit BTW in
Rentekoers word in ag geneem
Pryse van ingevor goedere word nie getoon nie
PPI:
Het betrekking op Produksiekoste
Mandjie bestaan sleg uit goedere
Kapitaal en intermedierebgoedere is ingesluit
Pryse sluit nie BTW in nie
Rentekoers is uitgesluit
Pryse van ingevoerde goedere word getoon
Noem die 3 oorsake van inflasie
Monetere inflasie
Vraag trek inflasie
Kostedruk inflasie
Beskryf Monetere inflasie
Geldvoorraad verhoog
Meer geld in sirkulasie
Meer geld beskikbaar
Wanneer kom vraag inflasie voor?
Wanneer markvraag vir goedere en dienste die markaanbod van goedere en dienste oorskry
Noem die 4 oorsake van Vraag inflasie
Toename in verbruiks besteding
Investerings besteding
Owerheids besteding
Uitvoerverdienste
beskryf Kostedruk inflasie
Koste druk inflasie word veroorsaak deur n toename in produksiekoste wat die algemene prysvlak van goedere en dienste verhoog
Noem die 7 oorsake van kostedruk inflasie
Lone
Sleutelinsette
Deprisiasie in wisselkoerse
Toename in faktorpryse
Winsmarge
Produktiwiteit
Natuurrampe
Noem die inflasie probleme in die kort termyn
Vraag probleme
Koste probleme
Noem die 5 Inflasie probleme in die langer termyn
Logistieke Infrastruktuur
Energie probleme
Geskoolde arbeis
Wisselkoers deprisiasie
Sosiale besteding
Noem 2 maatreels om inflasie te bestry
Vraagtrekinflasie:
-Monetere maatreels
-Fiskale beleid
KostedrukInflasie:
-Produktiwiteit
-Mededinging
Wat is die inflasie teiken?
3-6%
Definieer Toerisme
Die akt van mense wat reis en bly in plekke buite hul gewone omgewing vir nie meer as een aanlopende jaar vir ontspanning, sake of ander doeleindes.
Wat is die organisasie wat toerisme bevorder?
Wereld Raad vir Reis en Toerisme
WRRT
Wat is die doel van die WRRT?
Hou toeig oor bedryf
Standaliseer aktiwitiete
Noem die 4 soorte toerisme
Ontspanning en vermaak
Kulturele toerisme
Ekotoerisme
Sake en Profesionele redes
Wat is IKS
Inheemse kennis stelsel:
!!Kennis wat prakties toegepas word in die daaglikse oorlewing van plaaslike gemeenskappe
Verduidelik hoe IKS toerisme bevorder
Toeriste wil n begrip he van inheemse kulture, geskiedenis, omgewing en hoe mense leef
Definieer Ekotoerisme
Ekotoerisme is n kombinasie van toerisme en die omgewing