Ekonomie V2 Onvolmaakte Markte Flashcards

1
Q

Wanneer daar net twee oligopolieë in die mark is

A

Duopolie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Produkte wat effens verskil in fisiese voorkoms, verpakking, diens
en/of handelsname

A

Gedifferensieerde
produkte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

‘n Groep produsente wat ‘n formele ooreenkoms aangaan om
saam te werk om pryse vas te stel, aanbod en mededinging te
beperk.

A

Kartel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

‘n Markstruktuur waar slegs een verkoper sake doen. Toegang is
geblokkeer en die produk het geen noue/soortgelyke
plaasvervanger nie.

A

Monopolie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

‘n Markstruktuur met baie kopers en verkopers waar toegang
relatief maklik is maar die produk gedifferensieer is, bv.
tandepasta

A

Monopolistiese
mededinging

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Bestaan wanneer ‘n klein aantal baie groot firmas soortgelyke of
identiese produkte produseer.

A

Oligopolie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Kom voor in ‘n mark waar sommige van die produsente en/of
verbruikers in staat is om die prys en hoeveelheid goedere deur
hul optrede alleen te beïnvloed. Enige mark of bedryf wat nie
aan die kriteria vir volmaakte mededinging voldoen nie, is ‘n
voorbeeld van onvolmaakte mededinging.

A

Onvolmaakte
mededinging

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Kartelle word oor die algemeen deur die wet in die meeste lande
verbied. Hulle bly egter nasionaal en internasionaal
voortbestaan

A

Openbare/formele
samespanning

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Gee die houer die eksklusiewe regte om ‘n produk te vervaardig

A

Patent

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wanneer ‘n verkoper verskillende pryse vra vir dieselfde produk vir
verskillende groepe

A

Prysdiskriminasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wanneer een onderneming in die bedryf prysbesluite neem
namens die hele groep oligopoliste

A

Prysleierskap

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wanneer twee firmas saamvoeg om ‘n enkele
firma te vorm

A

Samesmelting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Formele of informele ooreenkoms tussen twee of meer firmas om
die mark te verdeel, pryse vas te stel of produksie te beperk ten
einde onbillike voordeel in die mark te verkry.

A

Samespanning

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Soms in ‘n oligopoliemark sal ‘n dominante firma die prys van ‘n
produk verhoog in die hoop dat sy mededingers dit sal sien as ‘n
sein om dieselfde te doen. Dit word na verwys as prysleierskap

A

Stilswyende
samespanning

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wanneer die mark die maksimum hoeveelheid goedere en
dienste uit ‘n gegewe stel hulpbronne produseer.

A

Tegniese (of
produktiewe)
doeltreffendheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

. Wanneer die mark die BESTE moontlike MENGSEL van goedere en
dienste produseer wat deur verbruikers verlang word

A

Toekennings
/Allokasie
doeltreffendheid

17
Q

Wanneer een firma ‘n ander firma oorneem, hou daardie firma
op om te bestaan

A

Verkryging