Woordsoorte Flashcards
Noem die woordsoorte
Lidwoord
Seltstandige naamwoord
Byvoeglike naamwoord
Tussenwerpsel
Voegwoord
Partikel
Bywoord
Werkwoord
Telwoord
Voorsetsel
Deelwoord
Twee tipes lidwoorde
Bepaalde lidwoord (die)
Onbepaalde lidwoord (‘n)
Ontkenningslidwoord
geen/g’n
Tipes selfstandige naamwoorde
Soortnaamwoorde
Versamelname
Massanaamwoorde
Maatnaamwoorde
Abstrakte naamwoorde
Eienaamwoorde
Maatnaamwoord
Hoeveelde
Bv. kilogram, beker, liter, sak
Eienaamwoord
(proper nouns)
b.v. Piet, Microsoft, Kimberley
Versamelnaam
collective nouns
trop (skape)
gehoor
swerm (bye)
Massanaamwoord
dinge wat nie antelbaar is
b.v. gas, see, water, sand
Abstrakte naamwoord
liefde, godsdiens, luiheid, vriendskap
Verkleining van Baadjie
Baadjietjie
Meervoud van maag
mae
Meervoud van buurman
bure
Meervoud van skip
skepe
Meervoud van glas
glase
Verkliening van blom
blommetjie
Teenoorgestelde geslag van sekretaris
sekretaresse
Teenoorgestelde geslag van kunstenaar
kunstenares
Teenoorgestelde geslag van joernalis
joernaliste
Soorte byvoeglike naamdwoorde
Attributief (voor die selfstandige naamwoord)
Predikatief (na die selfstandige naamwoord)
Soortnaamwoord
dinge waaraan jy kan vat
b.v. hond, klip, boek
Vergrotende trap van kort
korter
Oortreffende trap van laat
laatste
Vergrotende trap van kwaad
kwater
Intensiewe vorm van honger
doodhonger
Intensiewe vorm van hoog
hemelhoog
intensiewe vorm van dun
plankdun
intensiewe vorm van oud
stokoud
intensiewe vorm vir “baie vol”
propvol
Soorte voornaamwoorde
Persoonlike voornaamwoord
Besitlike voornammwoord
Betreklike voornaamwoord
Vraende voornaamwoord
aanwysende voornaamwoord
onbepaalde voornaamwoord
onpersoonlike voornaamwoord
Persoonlike voornaamwoord
ek, jy, julle, ons, hy, sy, hom, haar, hulle
(atributiewe) besitlike voornaamwoord
my, sy jou, hulle, u, ons
(selfstandige) besitlike voornaamwoord
myne, syne, hare, hulle s’n, ons s’n
Onpersoonlike voornaamwoord
Dit sneeu.
Daar is wel gedans by die partytjie.
Aanwysende voornaamwoord
Hierdie, daardie, die (met emphasis)
Tussenwerpsel
(uitroepwoord/druk emotiewe betekenis uit)
eina! sjoe! oeps!
Groep 1 voegwoorde
Woordorde bly dieselfde
b.v. ,want ,maar en of
nog…nog
,dog
Groep 2 voegwoorde
werkwoord volg voegwoord
almal kry ‘n komma
b.v. nogtens dus anders daarom gevolglik
Groep 3 voegwoorde
werkwoord skuif na die einde
geen leestekens
b.v. omdat sodat tensy hoewel
Voorsetsels
verhoudingswoorde
het nie veel betekenis op hul eie nie
b.v. op, langs, aan, voor, agter, nadat, deur, oor
Soorte telwoorde
- Hooftelwoord
- Rangtelwoord
Hooftelwoorde
Dui hoeveelheid aan
Bepaalde– een, twee, ses…
Onbepaalde– baie, min
Rangtelwoorde
Dui volgorde aan
Bepaalde– eerste, sewende…
Onbepaalde– middelste, laaste, soveelste
Waar verskyn oorganklike werkwoorde?
oorganklike werkwoorde verskyn net voor die voorwerp in ‘n sin
b.v. Die man sing ‘n lied.
Wanneer word ‘n onoorganklike werkwoord gebruik?
onoorganklike werkwoorde word gebruik wanneer daar geen voorwerp in ‘n sin is
b.v. Die man sing vals.
Deeltjiewerkwoord
“Skeibare werkwoorde”
uit+klim=uitklim
af+spring=afspring
Onpersoonlike werkwoorde
reen, sneeu, hael, blits
Die onderwerp is nie ‘n persoon of ding nie
Wederkerende werkwoorde
die onderwerp en die voorwerp is dieselfde persoon
b.v. Hy skaam hom.
Hulpwerkwoorde
dui aan dat die aksie in die verlede of toekomende tyd gebeur
b.v. is, het, wil, moet, word,sal
Soorte Deelwoorde
Onvoltooide (gebeur nog in die teenwoordige tyd)
b.v. brandend/brandende
Voltooide (verlede tyd)
b.v. verbrande hout
Wat is Bywoorde?
(adverbs)
Vertel meer oor die werkwoord
Voorbeelde van tipes bywoorde
Bywoord van graad– taamlik goed
Bywoord van tyd– Deesdae
Bywoord van wyse– stadig/vinnig