Konteks en kultuur responsiewe onderrig Flashcards

1
Q

Wat is konteks-responsiewe onderrig?

A

geletterdheidsonderrig wat erkenning gee aan die feit dat leerders skool toe kom vir onderrig en leer terwyl hulle in verskillende vlakke van konteks ingebed is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe kan onderwysers leerders se kultuur in hul lesse in ag neem?

A
  • die keuse van boeke wat hulle gebruik
  • inklusiwiteit te bevorder
  • leerders aanmoedig om hul ervarings tydens besprekings te deel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is sosiale-kulturele teorie?

A

Die idee dat mense se denkvaardighede gevorm is uit die wyse waarop hulle met ander omgaan en die kultuur waarvolgens hulle leef.

Lev Vygotsky

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die sosiale-kulturele sienning oor geletterdheid?

A

geletterdheid bestaan slegs uit gedekontekstualiseerde linguistieke vaardighede (klanke, woorde ens.)

geletterdheid is n interaktiewe prosess

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe bou leerders hul kennis in die klaskamer?

A
  • Probleemoplossing
  • Sorgsame besinning oor ervarings
  • Ontsluiting, verstaan en gebruik van inligting
  • Leer is ’n sosiale en dus ’n taalgebaseerde aktiwiteit.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die rol van die onderwyser binne die sosiale-kulturele sienning van geletterdheidsonderrig?

A
  • medieer die uitbreiding van leerders se kennis
  • geleenthede bied vir ondersteunende gesprekke
  • Onderwysers moet bewus daarvan wees dat hul waardes hul optree in die klaskamer affekteer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die motivering vir die konteks-responsiewe onderrig benadering?

A
  • Die verskeie agtergronde van leerders
  • die behoefte van toekomstige onderwysers om effektief op die diverse geletterdheidsbehoeftes van AL die leerders te reageer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Konteksgebaseerde kennisbronne wat student-onderwysers moet ken, gebruik en toepas in geletterdheidsonderrig

A

Kennis van:
- leerders
- ouers
- skoolgemeenskap
- media
- gemeenskap buite die skool

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom moet konteks-responsiewe onderrig toepas word?

A

Sodat nuwe leesteks en inligting verband hou en bou op die geletterdheidskennis van leerders, hul lewens, hul ervaringe en wêreldsiening sodat elke gemeenskap sukses kan behaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Verskillende tipes onderrigpraktyke

A
  • Kultureel-responsiewe onderrig
  • Plek-gebaseerde onderrig
  • Gedifferensieerde onderrig
  • Leerdergesentreerde onderrig
  • Koöperatiewe leer
  • Eksplisiete onderrig
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly