Die suksesvolle onderwyser (479) Flashcards
Noem die eienskappe van n suksesvolle Afrikaansonderwyser
-kreatief
-aanpasbaar
-kan leerders motiveer
-het goeie vakkennis
-goeie beplanning vermoens
-het baie empatie
- het goeie kommunikasie vaardgihede
- weet hoe om leerders te motiveer
Hoe kan onderwysers n goeie fisiese leeromgewing skep?
- n tema-basseerde klaskamer skep
- stimulerende leermateriale gebruik
- kleurvolle plakkate
- netjies hou
leeshoekies
Hoe kan onderwysers n goeie kognitiewe omgewing vir leerders skep?
- hul verwagtes aan leerders duidelik maak
- n voorspelbare omgewing skep
- konsekwent in hul gedrag teenoor leerders wees
Wat is differensiasie?
n onderrigmetode wat elke leerder se uniekheid in ag neem
Noem die verskillende tipes geletterdhede waaroor leerders kennis moet he
- kulturele
- syfer
- visuele
- media
- kitiese
- rekenaar
Wat is van die meervoudige intelligensies wat onderwysers in ag moet neem?
- visuele intelligensie
- ouditief-verbaal
- kinetiese intelligensie
- linguisties
- logies-wiskundig
- musikaal
- Inter/intrapersoonlik
- Ruimtelik
- naturalisties
Wat is van die leerprobleme waaroor onderwysers bewus moet wees?
- Disleksie (probleme met lees,skryf,spelling)
- Diskalulie (wuskindige probleme)
- Dispraksie (swak balans,hand-oog koordinasie)
- Disfasie (verstaan van taal)
Hoekom is die sosiaal- emosionele omgewing van belang?
Positiewe emosies lei tot positiewe gedrag. Emosies is aansteeklik; daarom moet onderwysers bewus van hul emosies en lyftaal wees.
Watter vereistes behoort die onderwyser te voldoen tydens die kommunikasieproses om goeie kommunikasie te bevorder?
Die spreker (onderwyser) moet ontspanne en selfversekerd wees.
Hulle moet doelgerig wees en self glo in die boodskap wat hulle probeer oordra.
Hulle moet die inhoud van wat hulle se interessant, nuttig en waardevol maak.
Hulle moet aandag aan hul lyftaal en oogkontak skenk.
Hoeveel van ons kommunikasie word deur on liggaamstaal oorgedra?
93%
Wat is die doel van die linkerhemisfeer van die brein?
-analitiese denke
-verstaan argumentasie en logika
-dink abstrak
Wat is die doel van die regtehemisfeer van die brein?
-emosionele aanvoeling
-verstaan stories en analogie
-verbeeldingsgewys
-dink konkreet-sintuig
Wat is die kernmerke van n klaskamer wat breinvoorkeure in ag neem?
-klaskamer is netjies en georganiseerd
- daar is ruimte vir beweging
-die kamer is kleurvol
-daar is lyste wat die inhoud georganiseerd maak
-die inhoud is kreatief en evokatief
Hoe kan n onderwyser kinders met leerprobleme help?
-Die onderwyser moet nie n diagnosis probeer gee nie.
-Die onderwyser moet bewus wees dat leerders wat sukkel sekere vaardighede soos konsentrasie, visuele onderskeiding en ouditiewe geheue gebrek.
-Gebruik aktiwiteite om hierdie leerders te help en differensieer aktiwiteite vir hulle.
-Vra die kenner by die skool vir raad om die kind te help
Binne die konstruktivistiese onderrigbenadering, wat is die rol van die onderwyser?
- om leerders te onderrig
- om leerders te begelei
- om kognitiewe ondersteuning ann te bied
- om werk te assesseer
Wat is die belangrike dokumentasie vir n Afrikaansonderwyser?
- onderigplanne
- lesplanne
- assesseringsplanne
Waarom so n suksesvolle Afrikaansonderwyser gebruik maak van groepwerk?
Vaardighede wat uit groepwerk ontwikkel:
- minder op die onderwyser steun
- empatie
- vermoe om gedagtes te verbaliseer
- probleemoplossing
- kritiese en kreatiwe denke
- ontwikkel taalvaardighede
Wat is die rol van die leerder binne die konstruktivistiese onderrigbenadering?
- om vir hul eie werk verantwoordelik te wees
- om nuwe inligting te ontdek, versamel en leer
- om tegnologie as ondersteuning te gebruik
Wat is die mondeling simptome van taalprobleme waarvoor n onderwyser moet uit kyk?
- kinders ly aan leesprobleme en herken nie taalkonvensies op skrif
- leerders verstaan nie mondelinnge instruksies nie
- leerder lees met geen begrip nie
- leerders kan nie hul gedagtes verbaliseer nie
- die leerder ken nie die alfabet nie
die leerder verstaan nie die funksies van taal nie
Waarom sou n suksesvolle Afrikaans onderwyser gebruik maak van groepwerk?
- groepwerk bied sosiale ondersteuning aan die leerproses
- deur groepwerk ontwikkel leerders hul empatie vaardighede
- groepwerk ontwikkel probleemoplossingvaardighede
- groepwerk bevorder doeltreffende gesproke en goeie kommunikasievaardighede
- Leerders leer makliker van mekaar as van volwassenes
Wat is die heelbreinbenadering?
n bendaering wat op n wetenskaplike teorie gebaseer is waarvolgens n mens se manier van kennisverversameling word volgens breinhemisfere gegroepeer
Waarom moet onderwysers bewus wees van die heelbreinbenadering?
Onderwysers moet leerders se uniekheid in ag neem wanneer hulle klas gee daarom moet hulle bewus wees van leerders se voorkeure van hoe hulle leer.
Wat is die kenmerke van ’n Afrikaans onderwyser wat die heelbreinbenadering in ag neem?
n klaskamer wat die volgende in skep:
- Georganiseerde leerinhoud
- Programme, lyste, roosters
- Inligting uit gestal
- Ruimte vir beweging
- Agtergrond musiek
- Kleur
- Kreatiewe en humoristiese uitstallings
Die linkerhemisfeer van die brein het te doen met…
- Intellektueel
- Logika
- Abstrak denke
- presies
Die regterhemisfeer van die brein het te doen met…
- emosionele aanvoeling
- verstaan van stories en analogie
- intuitief
- dink konkreet-sintuilik
- dink holisties
Tipe geletterhede waarvan onderwysers bewus moet wees:
- kulturele
- kritiese
- syfer
- visuele
- media
- rekenaar
Hoe moet die kognitiewe omgewing in die klaskamer wees?
Die onderwyser moet n voorspelbare en konsekwent klaskamer omgewing skep