Die ontwikkeling van taal & geletterdheid Hfstk 1 (479) Flashcards

1
Q

Wat is taal?

A
  • Taal is n komplekse, reëlgebaseerde maar kreatiewe stelsel
  • n sosiale instrument wat uit n gedeelde kode van klanke bestaan
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is van die eienskappe van menslike taal?

A
  • kreatief
  • georganiseerd
  • oneindig
  • word kultureel oorgedra
  • groepsgebonde
  • dinamies
  • kan gekodifiseer word tot ander vorme
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter etiket gebruik meeste linguiste om die volg-orde waarin taal aangeleer word te beskryf?

A

“eerste taal” en “tweede taal” ens

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waaroor gaan die taaletiket-debat?

A

Dit gaan oor die etikettebwat wat gebruik word vir die beskrywing van die heel eerste taal wat n kind bemeester.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die drie teorie oor eerstetaalverwering?

A
  • behavioristiese teorie
  • nativistiese teorie
  • kognitivistiese teorie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die behavioristiese siening oor taalverwering?

A

Taalontwikkeling word beskou as nabootsing en repetisie, gelei deur eksterne gebeure en invloede vanuit die omgewing.

Positiewe versterking van gewenste gedrag en nieversterking van ongewenste gedrag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die kognitivistiese siening oor taalverwerwing?

A

Taalverwerwing word gekoppel aan die kognitiewe prosesse van denke.

Taal en beweeglikheid het ’n nou verband.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die nativistiese siening oor taalverwerwing?

A

Taal word op n natuurlike wyse verwerf sonder onderrig.

Alle mense is met n universele grammatika gebore wat wat deur die taalomgewing geaktiveer word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die fases van taalontwikkeling

A
  • prelinguistiese kommunikasiefase
  • protolinguistiese ontwikkeling fase
  • linguistiese ontwikkeling fase
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Onderskei tussen basiese interpersoonlike kommunikasievaardighede en kognitiewe akademiese taalvaardighede

A

BIKV:
- taalvaardighede nodig vir sosiale interaksies
- ontwikkel natuurlik in daaglikse lewe
- 6 maande tot 2 jaar om dit te verwerf

KATV:
- gesofistikeerde, kognitief taalvaardighed
- ontwikkel in formele akademiese kontekste
- as geen vorige leer in die taal nie vat dit 7-10 jaar om ten volle die onderrigtaal te ontwikkel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat gebeur in die prelinguistiese kommunikasiefase?

A

Baba hoor taal en begin kommunikasie ontdek. Dit begin in utero en eindig by 12 maande.

  • Brabbelfase
  • holofrastiese fase
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat gebeur tydens die protolinguistiese ontwikkeling fase?

A
  • Baba begin volwassenes eggo (12- 20 maande)
  • 30 woorde in hul woordeskat
  • telegrafiese fase
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter fase van taalontwikkeling is ook as die “loop-praat fase” bekend?

A

protolinguistiese ontwikkeling fase

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat gebeur tydens die linguistiese ontwikkeling fase?

A

Kinders (2-7 jaar) verwerf hul reseptiwe taal eerste sodat hulle ekspressiewe taal kan begin gebruik

Hul woordeskat vergroot, hulle begin vol sinne gebruik en begin sintaksis, pragmatiek en semantiek ontdek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Word n tweede taal gewoonlik “aangeleer” of “verwerf”?

A

’n Tweede taal word aangeleer eerder as verwerf omdat die konteks, bv. ’n skoolklaskamer, formeel en gestruktureerd is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat behels geletterdheid?

A

Dit behels die ontwikkeling van verskeie menslike vermoëns om sin te maak uit die omgewing waarin ’n mens moet leef en met al die lede van jou gemeenskap moet omgaan

17
Q

Faktore wat die aanleer van n bykomende taal beinvloed

A
  • hoe motiveerd leerder is om die taal ann te leer
  • leerstyle
  • ouderdom
  • persoonlikeheid (skaam of ekstovert)
  • status van die taal in die gemeenskap
  • eksterne faktore soos hoeveel tyd n leerder het, of daar ekstra lesse beskikbaar en geld daarvoor is
18
Q

Tradisionele Geletterdheidsvaardighede

A
  • luister
  • praat
  • lees
  • skryf