Kernkomponente van lees: Klankleer en taalstrukteer Flashcards

1
Q

Klanke

A

n kernkonponent van lees wat verwys na die klanke in woorde en die letters van die alfabet wat hulle verteenwordig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Fonologiese bewustheid

A

Die vermoe om dele van gesproke taal te identifiseer en manipuleer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Fonemiese bewustheid

A

Bewustheid dat woorde uit klanke gebou is en die herkenning van individuele klanke. Die vermoe om klanke te identifiseer en manipuleer word ook ingesluit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Alfabet beginsel

A

Die vermoe om klanke met geskrewe letters te verbind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Klankleer

A

n stelsel wat betrekking het op die verwantskap tussen letters en klanke in woorde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die taalvaardighede wat taalstrukteer en gebruik integreer?

A

luister, praat, lees en skryf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die 5 komponente van leesonderrig

A

-Fonemiese bewustheid
-Woordherkenning
-Begrip
-Woordeskat
-Vlotheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter strategiee kan leerders gebruik om woorde te ontsyfer?

A

-Klank (fonetiese strategieë)
-Kyk (visuele strategieë)
-Betekenis (fonemiese strategieë)
-Verbindings (gebruik kennis van ’n woord om ’n nuwe woord te verstaan)
-Navorsingstrategieë (gebruik verwysingsmateriaal)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Sigwoorde

A

woorde wat leerders gereeld gebruik in lees en skryfaktiwiteite en woorde waarmee hulle probleme ondervind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Diftong

A

wanneer meer as een vokaal as n klankverbinding uitgespreek word

ei ui ooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter aktiwiteite bevorder fonemiese bewustheid?

A

-Rymaktiwiteite
-Klankgrepe
-Pasaktiwiteite
-Saamvoegingsaktiwiteite

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoekom is doelgerigte woordeskatonderrig noodsaaklik?

A

Leerders moet 90-95% van woorde in n teks ken om met begrip te kan lees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is woordstudie en hoekom is dit belangrik?

A

Woordstudie is n onderrigstrategie gerig op die analisering van woorde. Dit lei tot die ontdekking van ontsluitings strategiee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Klankleer

A

Die vermoe om ooreenkomste tussen letters en klanke te vorm en spel patrone te erken

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die hoofkomponente van lees?

A
  • Dekodering (wat fonologiese en fonemiese bewustehid, woordebou, woordeskat en vlotheid insluit)
  • Begrip
  • Reaksie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Watter hulpbronne kan onderwysers gebruik om die ontwikkeling van die kernkomponente te ondersteun?

A
  • flitskaarte
  • werkkaarte
  • prente
  • liedjies
  • rympies
  • stories
17
Q

Stappe vir die aanleer van klanke

A
  1. Storie
  2. Aksie
  3. Flitskaart van klank
  4. Lettervorming
  5. Ouditief
  6. Visueel
  7. Taktiel (skryf van klank)
  8. Liedjie
18
Q

Wat kan onderswysers gebruik tydens klankleer om leerders te ondersteun?

A
  • woordbou aktiwiteite
  • leeskaarte wat die klank insluit
  • liedjies
  • aksies
19
Q

Klankleer onderrig behoort _____ te wees

A

Klankleer onderrig behoort eksplisiet en sistematies te wees

20
Q

In Scaborough se leestou, wat word as deel van taalbegrip gesien?

A
  • agtergrondkennis
  • woordeskatkennis
  • taalstrukture
  • verbale redenering
  • geletterdheidskennis
21
Q

In Scaborough se lees tou, wat word as deel van woordherkenning beskou?

A
  • fonologiese bewustheid
  • dekodering
  • sigwoorde
22
Q

Hoe word lees volgens Scaborough se leestou ontwikkel?

A

Leesvaardigheid ontwikkel wanneer taalbegrip en woordherkenning vlot saam uitgevoer is.