Leestekens Flashcards
1
Q
Komma
A
- items in ‘n lys te skei
- byvoeglike naamwoorde te skei
- twee komplekse idees in ‘n sin te skei
1
Q
Aandagstreep
A
om aandag op die wat volg te plaas
2
Q
Hakkies
A
om bykommende inligting aan te dui
3
Q
Kommapunt
A
- tussen twee sinne waar die voegwoord weggelaat is
- om tussen items in ‘n reeks te skei
4
Q
Ellipsteken
A
om ‘n langerige pouse aan te dui
in die direkte rede dui dit aan dat die spreker onseker is
5
Q
Dubbelpunt
A
Dui aan dat die woorde daarna ‘n verhouding met die woorde daarvoor het
6
Q
Akuut
A
**Slegs op klinkers geplaas
Dui aan dat die lettergreep beklemtoon is
7
Q
Uitroepteken
A
- dui aan dat iets hard gese word
- dui sterk emosie aan
8
Q
Koppelteken
A
- om woorde te koppel as daar te veel vokale is (b.v. see-eend)
- om lang samestellings te vorm op ‘n manier wat sin maak
- om syfers, simbole en afkortings aan mekaar te koppel
9
Q
Aanhalingstekens
A
- om aan te dui dat woorde direk aangehaal word
- om die direkte rede aan te dui
- om titels van publikasies aan te dui