Gebalanseerde geletterdheidsbenadering Flashcards
Wat is die gebalanseerde geletterdheidsbenadering?
n ingesteldheid ten opsigte van geletterdheidsonderrig wat gebruik maak van n verskeidenheid van stategiee en metodes.
Wat moet onderwysers doen om hul kennis oor omvattende geletterdheidsonderrig te wys?
- leer kinders oor die doel van lees (plesier,take uit te voer)
- skep n klaskamer wat motivering vir geletterdheid bevorder
- gebruik hoe kwaliteit literatuur
- diferensieer onderrig en gebruik verskillende metodes
- gee tyd vir selfgekose lees
Noem die leestrategiee wat gebruik word
-voorlees
-gedeelde lees
-begeleide lees
Wat behels begeleide lees?
-leerders word in groepies verdeel waar almal op dieselfde leesvlak is
-onderwyser begelei leerders en ondersteun hulle leesoefening
Waarom is voorlees belangrik?
-voorlees verhoog luistervaardighede en plesier
-dit modelleer vir kinders wat lees behels
Waarom is gedeelde lees belangrik?
-leer kinders oor die strukteer van tekste (lees van links na regs, leestekens)
-leer kinders om teks te vertolk
Watter faktore beinvloed leerders se leesontwikkeling?
-toegang tot boeke
-onderrigmetodes van onderwyser (dramatisering,sirkeltyd,stillees)
-lees by die huis
-motivering vir lees
Wat behels geletterdheidsonderrig in graad R?
-blootstelling aan geletterdheid
-taalvaardighede word ontwikkel
fokus op motivering vir lees en verbale taalvermoens geplaas
Waarom is dit nodig om verskillende benaderings te gebruik?
-leerders is uniek en leer op verskillende maniere, om n verskeidenheid van benaderings te gebruik bemagtig onderwysers om hul behoeftes te voorsien
- leerders is op verskillende vlakke en het verskillende behoeftes
Beskryf die riglyne vir suksesvolle voorlees
-lees elke dag voor
-neem in ag leerders se belangstellings en vermoens wanneer jy boeke kies
-stel die storie bekend
-wys vir leerders die prente
Waarom word saamlees gebruik?
-leerders leer om n teks te volg
-luistervaardighede word ontwikkel
Hoekom is stillees belangrik?
stillees gee vir kinders die gellentheid om wat hulle in begeleide lees toe te pas.
Dit leer hulle om meer onafhanklik te wees.
Hoekom is ouerbetrokkenheid belangrik vir lees?
Ouers speel n belangrike rol in geletterdheidsontwikkeling. Hulle help kinders om sekere vaardighede te ontwikkel op n naturlike wyse deur praat en speel.
Hoe kan ouers hul kinders se leesvaardighede ontwikkel?
-hardop met hul kind lees
-goeie leesgedrag en houding teenoor lees modelleer
-hul kinders biblioteek toe vat
-met hul kind gesels oor wat hulle gelees het