Wet op Gelyke Indiensneming Flashcards

1
Q

Doel van die Wet op Gelyke Indiensneming.

A

• Die WoGI laat werknemers toe wat dieselfde werk doen om gelykbetaal te word.
• Elimineer diskriminasie op grond van geslag/ras/gestremdheid in die werkplek.
• Bevorder gelyke geleentheid en billike behandeling in die werksplek.
• Bevorder diversiteit in die werksplek deur te verseker dat mense van
uiteenlopende agtergronde aangestel word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Impak van die Wet op Gelyke Indiensneming op besighede.

A

Voordele
• Moedig konsultasie tussen werkgewer en werknemers aan.
• Bevorder gelyke geleentheid en billike behandeling in die werksplek.
• Invloede op SEB-graderings vir besighede.

Nadele
• Duur om iemand in diens te neem wat min van die Wet weet.
• Boetes vir nie-nakoming mag duur wees vir die besigheid.
• Diversiteit in die werkplek kan tot konflik lei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Boetes vir nie-nakoming van die Wet op Gelyke Indiensneming.

A

• Besighede mag swaar boetes in die gesig staar vir nie-nakoming.
• Hulle kan beveel word om vergoeding en skadevergoeding aan die werknemer te
betaal.
• Arbeidsinspekteurs mag vrae oor klagtes ondersoek.
• ‘n Nakomingsbevel kan uitgereik word aan besighede wat nie aan die WoGI voldoen
nie.
• Die Departement van Arbeid kan nie-nakomende maatskappye blokkeer om met die regering sake te doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Diskriminerende optrede volgens die Wet op Gelyke Indiensneming.

A
  • Nie ‘n jong vrou in diens te neem nie omdat sy in die toekoms kinders wil hê.
  • Weier om ‘n persoon in diens te neem omdat hy/sy n gestremdheid het
  • Doen MIV-toetsing tensy dit deur die Arbeidshof geregverdig is.
  • Ontken mense toegang tot die arbeidsmag gebaseer op geslag/ras/kultuur/ens.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Maniere waarop besighede aan die Wet op Gelyke Indiensneming kan voldoen

A
  • Besighede moet waak teen diskriminerende aanstellings.
  • Gelyke geleenthede en billike behandeling te bevorder
  • Implementeer ‘n gelyke indiensnemingsplan.
  • Werknemers moet gelyk betaal word vir werk van gelyke waarde.
  • Redelike akkommodasie van mense uit aangewese groepe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly