Wat is 'n kortsluiting bl 135 (Afdeling D) (2) Flashcards
1
Q
D. Wat is ‘n kortsluiting? (2)
A
- ‘n Kortsluiting vind plaas wanneer die stroom deur die pad van laagste weerstand vloei en nie deur die res van die stroombaan nie.
- Tydens ‘n kortsluiting verlaag die weerstand van die hoofstroom en verhoog die stroom in die stroombaan
2
Q
Wat veroorsaak ‘n kortsluiting en hoekom (1)
A
Dit laat die geleidingsdrade baie warm word, wat ‘n brand kan veroorsaak
3
Q
Wanneer vind ‘n kortsluiting plaas? (1)
A
Wanneer verbindingsdrade direk aan mekaar raak
4
Q
Wat beteken die kortsluiting (1)
A
Dit beteken dat die geleir direk aan albein terminale van ‘n sel of battery verbind en die stroom nie deur die resitor (Gloeilamp) gaan nie