Voordele van 'n elektromagneet bo die gebruik van 'n parmenente magneet (Afdeling G) (3) Flashcards

1
Q

Voordele van ‘n elektromagneet (2)

A

1.) Kan sterker gemaak word as ‘n permanente magneet.
2.) ‘n Elektromagneet kan aan-en afgeskakel word. Dit is ideaal vir die gebruik soosinhyskrane.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly