Leer alles oor elektromagnete (Afdeling C) (2) Flashcards

1
Q

Watse tipe magneet is ‘n Elektromagneet

A

is ‘n tydelike magneet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe kan ‘n elektromagneet versterk word? (3)

A
  1. Verhoog die sterkte van elektriese stroom wat deur vloei
  2. Gebruik ‘n sagter ysterkern
  3. Verhoog die aantal windings/draad rondom die ysterkern
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gee voorbeelde van waar elektromagnete gebruik word? (3)

A
  1. Huis krane gebruik elektromagnete om skroef werk mee op te lig.
  2. Word gebruik in elektriese klokkies, relês en veiligheidshekke gebruik
  3. Luidsprekers van ‘n radio
    (Elektro = elektriese stroom)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

2.2 Toepassing van die magnetiese uitwerking - elektromagnete (7)

A
  1. Die magnetiese uitwerking van ‘n elektriese stroom vind ook toepassing in die elektromag- neet
  2. ‘n Eenvoudige elektromagneet wat in die klaskamer of by die huis saamgeflans kan word, word in die figuur getoon.
  3. Dit bestaan uit ‘n ysterstafie of spyker waarom baie draaie geïsoleerde koperdraad gedraai is.
  4. Die koperdraad word aan ‘n sel of battery verbind.
  5. As die stroom vloei, word die stafie (of spyker) ‘n magneet
  6. Dit sal ystervylsels of klein ysterspuketjies aantrek
  7. Die magnetisme van die elektromagneet is slegs tydelik
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly