Alls oor serie en parelle (Afdeling H) (3) Flashcards
1
Q
Serie:
Voordele: (2)
A
- Een skakelaar skakel al die gloeilampie af of aan.
- Selle en batterye hou langer.
2
Q
Serie:
Nadele: (2)
A
- Indien een gloeilampie blaas (uitbrand) of nie behoorlik werk nie, gaan al die ander lampies dood.
- Hoe meer lampies in serie verbind word, hoe dowwer word hulle almal.
3
Q
Parallelle:
Voordele: (4)
A
- Dit is moontlik om al die gloeilampies met een skakelaar aan te skakel.
- Dit is moontlik om elke gloeilampie afsonderlik aan te skakel.
- Die helderheid neem nie af wanneer meer gloeilam- piles parallel verbind word nie.
- Indien een gloeilampie blaas of nie behoorlik werk nie, hou die ander aan met brand.
4
Q
Parallelle:
Nadele: (2)
A
- Hoe meer gloeilampies parallel verbind word, hoe meer stroom moet die battery lewer.
- Die battery sal nie so lank hou nie.