Sleutel woorde (Afdeling A) (1) Flashcards

1
Q
  • Geleier –
A

materiaal wat elektrisiteit kan gelei bv. koper

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q
  • Resistors –
A

Materiaal wat weerstand bied teen die vloei van stroom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q
  • Elektriese Stroom –
A

Is die vloei van landings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q
  • Elektromagneet –
A

Sagte yster kern met koper windings om wat tydelik gemagnetiseer word wanneer elektriese stroom deur vloei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q
  • Konvensionele stroom –
A

Vloei van ladings positiewe pool van sel/battery deur die geleidingsdraad tot by die negatiewe pool sel/battery

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q
  • Elektronstroom –
A

Vloei van ladings vanaf die negatiewe pool van die sel/battery deur die geleidingsdraad tot by die positiewe pool van die sel/battery.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q
  • Battery –
A

2 of meer selle
-gee energie vir stroombaan
-Skakel chemiese potensiele energie om in elektriese energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q
  • Elektrolise bl. 137. –
A

Elektrolise beteken om ‘n stof met behulp van ‘n elektriese stroom in sy samestellende komponente op te breek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q
  • Ligstraal -
A

‘n Lyn waarin lig beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q
    1. Deursigtige stowwe –
A

Deursigtige voorwerpe is voorwerpe waardeur lig kan gaan sonder dat enige kleur gesien word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q
  • Ligbundel -
A

‘n Aantal ligstrale wat saam voorkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q
    1. ondeursigtige stowwe en –
A

Ondeursigtige voorwerpe is voorwerpe wat geen lig deur laat nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q
    1. deurskynende voorwerpe-
A

Deurskynende voorwerpe is voorwerpe wat lig gedeeltelik deurlaat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q
  • Dispersie –
A

Is die verspryding van wit lig in sy 7 verskillende kleure – die kleur spektrum

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q
  • Wet van Weerkaatsing. –
A

Die invalshoek is altyd gelyk aan die weerkaatsingshoek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q
  • Reostaat –
A

verstelbare weerstand

17
Q

Voorbeeld van Deursigtige stowwe

A

Helder Glas
Helder Plastiek
Helder Sellofaan
Skoon water
Lug

18
Q

Voorbeeld van Ondeursigtige stowwe

A

Metals
Hout
Bakstene
Muurverf
Karton

19
Q

Voorbeeld avn deurskynende voorwerpe.

A

X-straal
Getinte Glas
Waspapier