Wat is die gebruik van 'n smeltdraad bl 135 (Afdeling E) (2) Flashcards

1
Q

E. Wat is die gebruik van ‘n smeltdraad? (2)

A
  1. ‘n Smeltdraad word in stroombane ingebou om te voorkom dat die stroombane oorverhit, of te warm word.
  2. ‘n Oorverhitte stroombaan kan gevaarlik wees en lei tot ‘n brand. (Kan oorverhit wanneer daar ‘n kortsluiting is)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat bevat ‘n smeltdraad? (Slegs lees) (2)

A
  1. ‘n smeltdraad bevat ‘n spesiale draadjie wat smelt wanneer die stroom te groot word.
  2. Dit bied klein weerstand en is ‘n geleier van elektrisiteit
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wanneer oorverhit ‘n stroom baan?

A

Wanneer daar ‘n kortsluiting is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ‘n smeltdraad?

A

Dit is ‘n veiligheids toestel wat die gevaar verminder wanneer die stroom in die stroomvaan te groot word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly