Alles oor Sigbare lig (Afdeling I) (3) Flashcards

1
Q

Spoed van lig (4)

A
  1. Lig beweeg deur die leë ruimte teen ‘n spoed van ongeveer 300 000Km/sekonde
  2. Die afstand van die son na die aarde is ongeveer 150 miljoen Km
  3. Dit neem lig vanaf die son ongeveer 8,2 min om die aarde te bereik
  4. Lig beweeg ook ongeveer ‘n miljoen keer vinniger as klank sodat jy weerlig sien voordat jy die donderweer hoor.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gaatjiekamera: (Bl 168 groen blok)

A

Gaatjiekamera: (Bl 168 groen blok)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe word kleur gevorm? (2)

A
  1. Bv. ‘n Rooi voorwerp vertoon rooi omdat dit die kleure wat ons as rooi sien weerkaats en absorbeer al die ander kleure in die spektrum
  2. So ‘n voorwerp weerkaats een kleur en absorbeer die ander 6 kleure.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarom vertoon ‘n voorwerp wit/swart (2)

A
  1. Wit word vertoon wanneer dit al die kleure weerkaats
  2. Swart word vertoon omdat dit al die kleure absorbeer sodat geen lig weerkaats word nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Skets van weerkaatsing: 179

A

Skets van weerkaatsing: 179

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Ligbreking sketse bl 186

A

bl 186

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe ontstaan ‘n reënboog

A

Sonlig wat in ‘n reëndruppel in beweeg verander van rigting in die druppel dit wil sê lig word gebreek wanneer dit die ander kant van die druppel beryk, beweeg die lig nie uit die druppel nie maar word in ‘n nuwe rigting in die druppel weerkaats, Die lig gaan uiteindelik uit die druppel uit en is opgebreek en verspreid in die verskillende kleure van die reënboog.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Lig as ‘n golfbeweging Bl. 170

A

Lig as ‘n golfbeweging Bl. 170

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Absorbansie en weerkaatsing van lig Bl. 178-180

A

Absorbansie en weerkaatsing van lig Bl. 178-180

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Ligbreking

A
  • Ligbreking is die verandering van die pad van ‘n ligstraal as dit van een optiese medium na ‘n ander optiese mediam beweeg.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Skaduwees word gevorm omdat: (2)

A
  1. Lig beweeg in reguit lyne
  2. Ondeursigtige voorwerpe nie lig deur laat nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is nodig vir ‘n skaduwee om te vorm?:

A

Lig is nodig om ‘n skaduwee te vorm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly