Leer die gebruik van elektromagnete bl 137 (Afdeling F) (2) Flashcards

1
Q

2.3 Gebruik van elektromagnete (4)

A
  1. Elektromagnete het baie gebruike omdat hulle magnetiese effek aan- of afskakel kan word deur die stroom aan of af te sluit.
  2. Elektromagnete word in elektriese motors en telefone gebruik.
  3. Die luidsprekers van ‘n radio of bandopnemer bevat ook ‘n elektromagneet
  4. Elektromagnete word in rommelwerke gebruik om yster van ander metale afval te skei.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly