VOC & Jan van Riebeeck - vestig kolonie in Kaap - 1652 Flashcards

1
Q

Seeroete om die Kaap

A
  • Portugese ontdek seeroete om Kaap na Ooste
  • Nederlanse Oos-Indiese Kompanjie (VOC) - vinnig die rykste
    & grootste maatskappy geword wat handel dryf met Ooste
  • VOC (Verenigde Oost-Indiese Compagnie) was in Amsterdam,
    Nederland
  • VOC bou sterker, vinniger bote wat langer op see kon bly
  • Handelsroete na Ooste was ver, gevaarlik & siektes soos
    skeurbuik breek uit op skepe
  • Kompanje soek na ‘n plek op roete om te stop (snoepie) -
    vars vleis en groente kon bekom
  • VOC stuur Jan van Riebeeck in 1652 na SA om Nederlandse
    Kolonie te stig - teen hange van Tafelberg
  • Jan van Riebeeck & 100 mense - stig verversingspos om aan
    verbygaande skepe van die Kompanje - vars vleis, groente,
    vrugte & water te verskaf
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Lewe van matroos - besonder hard, onaangenaam & gevaarlik op die skepe

A
  • Kos muf & eentonig, elke dag dieselfde
  • Siektes soos skeurbuik & luise
  • Beknopte lewensomstandighede
  • Soms was hul gevangenis wat oneerlik was
  • Seesiek van skip wat wieg
  • Hewige storms & lang windstiltes
  • Skipbreuk - langs Namibiese skedelkus
  • Streng dissipline om matrose te beheer - gesel met Cat o
    nine tails
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly