Nuwe Idees & Kennis Flashcards
1
Q
Boeke
A
- Nie altyd blaaie gehad
- Papirus rolle van Egipte
- Antieke blok tablette van Chinese / Sumerieërs
- Dierevel
- Boek is elke keer deur iemand oorgeskryf
2
Q
Johan Gutenberg
A
- Juwelier
- Ontwikkel nuwe drukmetode
- Ontwerp drukpers met raam wat al die letters in rye
rangskik, en dit gereed hou om gedruk te word - Eerste gedrukte boek - Bybel
- Spoedig is die gedrukte boeke oor Europa versprei
- Belangrikste uitvindings - Kommunikasie revolusie
- Boeke was goedkoper & algemeen beskikbaar
- 1500’s - reeds 20 miljoen boeke gedruk
- Meer mense kon lees & nuwe dinge leer - gedigte, stories &
nuwe idees
3
Q
4 Groot uitvindings wat ondekkingsreise moontlik gemaak het
A
- Buskruit - plofmiddelmengsel v. steenkool, salpeter & swael
- Magnetiese Kompas - naald wat na magnetiese noord wys
- Karveel - Portugese boot met 2 seile - vierkantig of
driehoekig - Karaak - Baie groter boot - 6 driehoekige seile - Vasco Da
Gama vaar met karake na Indië
4
Q
Buskruit
A
- Plofmiddel - mengsel van steenkool, salpeter & swael
- Tot 1800’s - Enigste plofmiddel
- Kanonne, gewere & in myne om steengroewe los te skiet
- Vandag vuurwerke
- 800’s deur Chinese ontwerp
- Vanaf China na Indië na Midde-Ooste
- Europeërs leer by Arabiërs van burskruit - Marco Polo
- 1ste gebruik in Europa - Spanje 1276
- Europeërs verbeter basiese buskruit
- Meng met water / wyn - druk deur sif - dieselfde grootte
korrels = brand goed & minder gevaarlik om te hanteer - Gewere & Kanonne - help veral met ontdekkingsreise - gee
Europeërs ‘n voordeel bo inheemse volke - Hul kon volke oorrompel & hul land koloniseer
5
Q
Magnetiese Kompas
A
- Gebruik gemagnetiseerde naald
- Naald wys na magnetiese noord - baie naby ware noord
- Chinese vind kompas uit meer as 2000j gelede
- Gebruik dit eers om mense se fortuine te vertel
- In 1117 - Navigeer Chinese op hul skepe - Jonks
- Nou kon seevaarders o skepe vaar in donker sonder sterre
as rigtingwysers & ook in die winter - Handel neem toe - meer beskikbare skepe oor langer tye in
die jaar
6
Q
Karveel
A
- Middel 1400’s ontwikkel deur Portugese vir seeontdekking - 2
seile - vierkantig of driehoekig - Goeie ontwerp om nabygeleë kuslyn van Afrika te ontdek
- Klein - 30m
- Bemanning van 20
- Maklik om te stuur
- Kon teen wind vaar
7
Q
Karaak
A
- Groter - 6 Driehoekige seile
- Vasco Da Gama vaar met Karake na Indië
8
Q
Godsdiens
A
- Na middeleeue was meeste mense in Europa - Christene
- Ontdekkingsreise open nuwe roete
- Christene wou mens in ander lande gaan vertel van God
- Sendingreise was een van die hoofredes agter
ontdekkingsreise - Teen 1800’s - sendelinge in amper elke gedeelte van die
wêreld
9
Q
Handeldryf vir wins
A
- Portugese & Spaanse skepe - vaar met handelsgoedere oor
Atlantiese oseaan - Keer terug met speserye, juwele, edelmetale (goud & silwer)
- Groot rykdom so bekom & Europa begin om wêreld te
domineer