Die Swart Dood Flashcards

1
Q

Dood was deel van die Middeleeue

A
  • Geen mediese kennis
  • Strate was vuil
  • Geen riool sisteeem
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Plaag

A

Hoogs aansteeklike siekte & is gewoonlik dodelik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Swart Dood / Builepes / Buboniese Plaag

A
  • Paar keer in Europa - (1343-1407)
  • Bakteriële infeksie
  • Limfkliere swel
  • Koors & Naarheid
  • Swart Dood wys na vel van siek persoon wat swart word
    tydens die finale fase van die siekte
  • 5 Konings van Engeland is dood
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe versprei Swart Dood

A
  • Versprei vanuit ooste (China) op sy-roete na hawens van
    Constantinopel & Middellandse see
  • Versprei dan na HELE Europa deur Genuese handelsvloot
    wat naby Sicilië anker gegooi het
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe is swart dood veroorsaak

A
  • Deur vlooie op rotte en muise veroorsaak
  • Kon doodgaan binne ‘n dag
  • Wêreld se 1ste kwarantyn - Venesië te beveilig teen Swart
    Dood (Lockdown of Isolasie)
  • Swart & Blou letsels op vel uitgeslaan - oop sere wat
    oopgebars het
  • Baie pyn, en dood binne 3 dae
  • 25 Miljoen mense In Europa sterf aan Swart Dood
  • 1 uit elke 3 mense sterf
  • Plaagpitte was vol lyke - nie tyd om doodskiste te maak
  • 800 mense - daagliks dood in Parys
  • Werk kry om vlooie van rotte af te pluk
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Sosiale Probleme a.g.v. Swart Dood

A
  • Mense was bang
  • Dink siekte was uit die bose
  • Normale lewe verbrokkel
  • Mense onttrek hulle van ander
  • Ouers los net kinders agter
  • Ouers dood gegaan van siekte
  • Kinders moes op hul eie oorleef
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Ekonomiese probleme a.g.v. Swart Dood

A
  • Produksie & ekonomie staan stil
  • Mense wat werk moes doen is almal dood
  • Oorlewendes eis om meer betaal te word
  • Dit lei tot prysverhogings van produkte
  • Wydverspreide opstande & sosiale onrus tussen mene
  • Ekonomiese verwoesting het geheers
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly