Marco Polo - Vader van ontdekking Flashcards
1
Q
Venesië (Italië) as politieke & handelsentrum
A
- 1200’s (13de eeu) - internasionale poort van handel
- Skepe van Afrika, Asië, & Europa het hier aangekom want dit
was strategies geleë langs Middellandse See
2
Q
Marco Polo as kind
A
- Pa was handelaar
- Sy oom & pa gaan na China - hy moes agterbly by ma - toe
begin hy droom van ver af plekke waarnatoe hy kon reis - Marco - goeie sakeman & geniet om sy familie ware te
verkoop - Op 15 j keer Marco se pa terug van reis na Ooste - Hy kon
nou saamgaan vir sakebesoek - Reis neem 2 j om te beplan
3
Q
Wat was die sy-roete
A
- Bekendste handelsroete van antieke Chinese beskawing
- Chinese beheer roete - strek oor gedeelte v Europa & hele
Asië - Europeërs eeste keer bekengestel aan Sy toe Chinese dit as
geskenke gee aan Romeinse Ryk (vandag se Europa) - Europeërs besef om self sy-materiaal in Ooste te gaan haal
deur direk daarheen te reis - So brei sy-roete uit na Europa
- Roete = ver & gevaarlik - rowers (Turke), verdwaal in yskoue
Gobi-woestyn, siektes soos malaria
4
Q
Hoe verskil sy-roete v spesery-roete
A
- Spesery roete vat kortpad van China na Midde-Ooste deur
per skip te reis deur Indiese eilande - Probleem - seerowers & wilde waters wat skip kon sink
5
Q
Antieke China se rol in Middeleeue
A
- Bedrywige middelpunt van handel
- Produkte uit Sentraal-Asië, Afrika & Europa is hier geruil vir sy
- Chinese glo - hulle was middelpunt van aarde
- Chinese soek slegs handelskontakte & beveilig hul grense
- Stel nie belang in ander nasies en noem hulle “barbare”
6
Q
Die heerser van China - Kublai Khan
A
- Magtige Chinese heerser
- Brei Mongoolse land uit tot magtige koninkryk
- Sy oupa - magtige Genghis Khan - bly op terrein waar Beijing
gebou is (Ou Peking) - Kublai Khan verloor baie familie - raak obsessief oor Marco
en doen alles om te probeer keer dat hy huis toe gaan
7
Q
Marco se reis na China
A
- Reis per boot & Lang reis oor Gobi-woestyn
- Kom in China by somerpaleis (Shangtu) van Kublai Khan aan
- Reis baie lank geneem - Marco siek langs die pad
- Kameelkaravaan moes jaar lank wag om verder te reis
- Gaan na Khan se somerpaleis - Marco se pa & Oom moes
Christelike items van die Vatikaan na hom neem
8
Q
Marco se tyd in China
A
- Marco & Kublai Khan - onmiddellik boesemvriende
- Marco se reisverhale & intelligensie fasineer Khan
- Marco kry pos in hof van Khan - weens sy goeie
taalvaardigheid en waarnemingsvermoë - Marco werk hier as Khan se ambassadeur vir vl 17 j
- Marco was op baie sendings gestuur deur Mongoolse Ryk
- Khan - nie laat huis toe gaan - hul vriendskap versuur
9
Q
Marco se terugrit na Venesië
&
Tyd in Venesiese Tronk
A
- Marco neem Mongoolse Prinsess na nuwe man in Indië
- Vertrek per boot uit China op Spesery-roete
- Seereis toets reisigers tot op uiterstes - slegs 30 van 100
reisigers land veilig in Venesië - In Venesië - oorlog teen Genoa buurstaat
- Marco word opgeroep & bevind homself in tronk & bly tot na
oorlog - In tronk vertel hy van sy avonture aan medegevangenes
- Een van hulle skryf Marco se stories neer en publiseer dit as
“ The Travels Of Marco Polo
10
Q
Waarom leer van Marco Polo as ontdekker
A
- Meeste Europese lande nog nie uit donker Middeleeue
beweeg - Baie min handel gewees met lande buite Europa
- Europa nie geweet van beskawings oos van hulle geleë
- Marco Polo se boek - hoor Europeërs vir eerste keer van
ander lande waar krokodille, renosters, ape, pragtige stede &
baie waardevolle edelgesteentes was - Marco Polo se reise - inspireer ander om nuwe, onbekende
Wêrelde te gaan verken - Era van ontdekking het nou begin met Marco Polo