Redes vir Europese Verkenning Flashcards
Sy-roete
Karavaanroete na China
- Stadig
- Tydsaam
- Baie duur
- Onveilig
Spesery-roete
Per boot oor die water vanaf Europa na China & Indië
- Vinniger
Marco Polo
Vertel fantastiese stories van ver-af China (Cathay), vreemde diere en vreemde mense
- “Travels of Marco Polo” - versprei sy stories op strate van
Europa
Tydens die Middeleeue
Meeste mense woon in klein dorpies in platteland
- Nie veel handel gedryf
- 1400’s meer handel en dorpies word vinniger groot
- Mense in Europa wil nog altyd speserye hê
- Wou kos preserveer & geur
Speserye is oor landroetes bekom
Die roetes strek oor Middel Ooste
- 1400’s neem Turke die gebied oor
- Baie duur geraak om die roetes oor die land te gebruik
- Belasting moes aan Turks-Ottomaanse Ryk betaal word
- Turke het monopolie op Oosterse handel gehad
Redes waarom die Europese verkenning begin?
- Sy-roete oor land was stadig, duur & onveilig
- Marco Polo se stories het versprei - mense in Europa was
nuuskierig oor ver-af China, vreemde diere en mense - Handel in Europa neem toe in 1400’s - die mense in Europa
wou nog altyd speserye hê om kos te preserveer & te geur - Turke het Middel-Ooste beheer en monopolie oor
landroetes gehad tussen Europa en China en Indië - daarom
was Europieërs gretig om ander weg na Indië & China te vind
Twee lande wat met ontdekkingsreise begin het
Spanje - Wes - (Christopher Columbus)
Portugal - Oos deur om Afrika te vaar - (Dias & Da Gama)