Galileo Galilei - Vader van Wetenskap Flashcards
1
Q
Professor in Wiskunde & glo aarde & sy planete wentel om die son
A
- Beinvloed deur Poolse wetenskaplike Copernicus
- Godslasterlike om so te glo - Teenstrydig met Rooms
Katolieke Kerk wat glo son draai om aarde & dat aarde
middelpunt van die heelal was - Daarom - res van sy lewe onder huisarres geplaas
- Oktober 1992 - vra kerk hom onverskoning - 359 jaar later
2
Q
Ontdek wette wat betrekking het op vallende voorwerpe
A
- Word grondslag vir Isaac Newton se Teorie van Gravitasie
3
Q
Ontdek wet wat betrekking het op die slinger
A
- Kyk na swaaiende kandelaar in katedraal van Pisa
- Verbeter ook bestaande teleskoop & kompas
4
Q
Neem planete, maan & sterre waar
A
- Nuttige idees oor maan, melkweg, planete
- Spesifiek Neptunus & Saturnus
- Ontdek 4/7 van die mane van Jupiter
- Belangrike werk oor klank & lig