Die Europese Renaissance van die 15de en 16de eeu Flashcards

1
Q

Europa verander & beweeg in tydperk in wat die Renaissance genoem word - ongeveer dieselfde tyd toe Mapungubwe se bloeitydperk oor is

A
  • Mense in Europa - begin nuwe idees uit antieke Griekse &
    Romeinse beskawings put
  • Antieke beskawings, lank terug bestaan maar is vergeet deur
    die gemiddelde Middeleeuse Europeër
  • Ou Grieke & Romeine haas na Konstantinopel (Istanbul) met
    die begin van die Middeleeue
  • Middeleeue was nie ‘n goeie tyd in Europa se geskiedenis nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Herlewing van antieke beskawings & Turke wat Konstantinopel oorneem

A
  • Skrywers, Kunstenaars & filosowe bevind hulself terug in hul
    geboortelande
  • Renaisance was bloeitydperk vir kunste, wetenskap & was ‘n
    reuse kulturele beweging
  • Kuns, letterkunde, filosofie, politiek, godsdiens, wetenskap,
    tegnologie & ander intellektuele ondersoeke het ontwikkel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waar begin Europese Renaissance

A
  • Italië
  • Kommersiële rewolusie finansier Renaissance &
    ontdekkingsvaarte
  • Europese magte versprei handel oor die wêreld na China en
    Indië
  • Portugese was eerste, gevolg deur Hollanders, Franse &
    Britte
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Europa speel nou belangrike wêreldrol

A
  • Mense kyk na kuns, geboue, geskrifte & tegnologie van ou
    beskawings & maak dit na
  • Hulle verkry ook nuwe idees en tegnologie van China
  • Hierdie idees van China kom via die Arabiere (wat handel
    dryf met China & Indië) na Europa
  • Bekendes wat uitstaan in Renaissance:
    • Gutenberg, Columbus, Copernicus , Martin Luther, Da Vinci
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Leonardo Da Vinci (Renaissance -voorbeeld)

A
  • Studeer kuns in artistiese Renaissance dorp
  • Prinse uit die Medici-familie & Sforza-familie van Milaan
    ondersteun kunstenaars deur hulle tyd, ruimte & finansiering
  • Kunsternaars kon met hul kuns eksperimenteer, navors &
    prakties beoefen
  • Leonardo ontwerb baie dinge om Hertzog Sforza in Milan te
    help om oorlog te wen
  • Vlugmasjiene geteken
  • Later jare in Frankryk by Koning Francis 1 - oorlede in 1519
  • Baie velde geintereseerd & suksesvol
  • Kaarte akkuraat geteken voor enigiemand anders kon
  • Bestudeer menslike liggaam, veral spierweefsel
  • Baie lyke bestudeer
  • Teken beroemde skildery - Mona Lisa (realisme) - Louvre
    Museum in Parys
  • 13 000 Blaaie - notas, planne van masjiene, wetenskaplike
    tekeninge in sy spieëlskrif
  • Tekeninge van menslike en dierlike liggame, diagramme van
    plante, argtektoniese tekeninge & sketse van sy uitvindings
  • Stel beheerde eksperimente op oor die vloei van water en
    aerodinamika
  • Baie projekte nie voltooi - skilder, beeldhouer, musikant,
    argitek, wiskundige, uitvinder, wetenskaplike, botanis,
    geoloog,
  • Grapjas
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Ander beroemde Renaissance Kunstenaars saam met Leonardo geleef

A
  • Donatello - beeldhouer
  • Michelangelo - (Medici) & was beeldhouer, argitek, skilder
  • Raphael - skilder bestudeer Renassance meesters se werk
  • Michaelangelo se beroemde David-beeld op Leonardo se
    liggaam gebaseer - al was hulle vriende & kompeteerders
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Manier van Skilder tydens Renaissance verander

A
  • Tegnieke, Materiale, Voorwerpe van inspirasie & rol van
    kunstenaar verander heeltemal
  • Middeleeue - godsdienslike kuns
  • Later - Natuur, karakter op geskilderde gesigte, figure met
    klasieke Griekse of Romeinse agtergrond geskilder
  • Perspektief geskep deur ver weg voorwerpe kleiner te teken
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly