Eeste Europeërs om kus van Suider-Afrika te bereik - Prins Henry - Bartolomeus Dias - Vasco Da Gama Flashcards

1
Q

Prins Henry van Portugal
Prins Henry Die Naviator/Seevaarder
(1394 - 1450)

A
  • Droom - Portugal sterkste & rykste moondheid in wêreld
  • Kon nie koning word - 3 ouer broers gehad
  • Bly in Sagres - mees suid-westelike hoek van Portugal
  • Atlantiese Oseaan roep hom om wêreld & oseane ontdek
  • Bekend as een van grootste ontdekkers in geskiedenis
  • Maar nooit voet uit Sagres gesit
  • Sit Portugal op ontdekkingskaart & gee maritieme &
    koloniale mag aan Portugal
  • Ook bekend as Prins Henry Die Navigator / Seevaarder
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Buitengewone skool vir seevaarders in Sagres

A
  • Prins Henry is stigter & finasierder van skool
  • Mans bekwaam as seevaarders, skeepsbouers & navigators
  • Hy leer beste seevaarders - oseane aandurf in enige weer
  • Leer om seekaarte, kompas, astrolabium te gebruik - om
    posisie te bepaal
  • Karveel is hier ontwerp - gebaseer op Arabiese dhow & g
    geharde Europese vissersbote
  • 15de Eeu - vergeet hul kon om Afrika seil
  • Afrika was gesien - donker kontinent en het ander roetes na
    ooste gesoek
  • Prins Henry glo kon om Afrika seil & Indië so bereik & so
    Arabiese & Venesiërs monopolie oor spesery roete breek
  • Europeërs soek alternatiewe roetes - Arabiere het vinnige
    waterweë na ooste beheer - duur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Rowwe winde langs Namibiese skedelkus - Roaring Forties

A
  • Seemanne draaiterug as gevolg van
    _ bygelowe
    _ skade aan bote
    _ rowwe winde
  • Prins Henry - dood voor ander roete na Indië kry
  • Portugese dryf handel met Brasilië in Suid-Amerika & soek
    steeds weg na Indië
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verskillende gevaarlike winde op die see

A
  1. Roaring 40’s - Sterk westewind - SA & Namibiese kus -
    grootste gedeelte van die jaar
  2. Furions 50’s - op 50 grade Suid breedtelyne
  3. Screaming 60’s - op 60 grade Suid breedtelyne
  4. Ekstreme rof & gevaarlike oseane
  5. Baie storms & verskriklike groot en gevaarlike golwe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe het Da Gama & Dias om Afrika gereis om sodoende Arabiese monopolie & trans-Sahara-handelsroete te vermy

A

Kompas, astrolabium & kruisstok het hul gehelp - om Afrika te reis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Bartholomeus Dias

A
  • 1488 Eerste Seevader in moderne tye om kus van Afrika vaar
  • Vaar vanaf Sagres in Portugalmet 2 karvele & voorraadskip
  • Vaar saam winde tot in Angola (Baia dos Tigres) - los
    grootste skip & van sy voorrade hier
  • Vaar uit in suidelike rigting op die see & doop dit “Kaap van
    Storms”
  • Portugese Koning dink dis goeie nuus & doop dit egter “Kaap
    van Goeie Hoop”
  • Dias land in Mosselbaai - bemanning baie moeg & honger &
    moedeloos - amper verlore in baie rowwe see & in
    skermutseling met Khoi
  • Dias - reis verder om Algoabaai - eindig op by monding van
    Groot Visrivier
  • Dan - terug na Portugal nadat hul padao (klipkruis) by
    Kwaaihoek oprig*
  • Klipkruis by Kaapse Skiereiland
  • Kus weer omseil & Portugese Koning oortuig om groter bote
    te bou - want gedink kus van Indië kon nie ver weg wees nie
  • Dias & bemanning - verlore in see langs “Kaap van Storms”
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Vasco Da Gama

A

*10j Na Dias - bereik Da Gama suksesvol - kus van Indië
* Vertrek uit Sagres - vloot van 4 skepe - meestal karake
* Kersdag bereik - Kus van Kwazulu-Natal
* Noem dit “Natal” wat Portugese woord vir “Kersfees” is
* Daarna - Land by Arabiese hawens op teen Ooskus van Afrika
* Hoor daar van vinnige seeroete na Indië by matroos
* Land in Kalikoet, Indië in 1498
* Columbus probeer vinnige roet na ooste kry deur wes te vaar
* Na Da Gama veilig terug was in Portugal - steek Portugese
dadelik hul koloniale voelers uit om ‘n sterker koloniale
moondheid te word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly