Vlerke vir Almal: 8 & 9 Flashcards
Hoofstuk 8
Wanneer is Dewald se verjaarsdag?
Dewald verjaar op Donderdag, 5 Desember 2013. Hy word sewentien.
Wat koek het sy ma vir hom gee?
Sy ma het vir hom ‘n Spider-Man-koek met sewentien kersies op gebring.
Dewald het van Spider-Man
gehou toe hy twaalf was,
Wat het Dewald se Pa by 6am gedoen?
Sy pa het sesuur die oggend op sy vuvuzela geblaas om Dewald wakker te maak.
Wat het Dewald se ma dink van hom en hoe voel Dewald?
Sy ma noem hom haar “baby” en wil nie hê hy moet groot word nie.
Dewald raak(gets) moedeloos(exasperated) met sy ouers, maar hy is ook dankbaar(appreciative) want hulle doen hulle bes vir hom.
Wat het Nicola en Dewald by die troue vir mense gedoen?
Dewald en Nicola het op die
troue in mense se foto’s gespring en Nicola se ma was so kwaad sy het vir ‘n week nie met haar gepraat nie.
Wat het Nicola se ma vir haar doen?
Nicola se ma verkleineer(humiliates) haar soms voor ander mense en dink Mizel is wonderlik.
Wat het gebeur op Dewald se veertiende verjaarsdag?
Magdel sukkel met die kamera en Dewald onthou dat hy op sy veertiende verjaardag die kerse twaalf keer moes doodblaas
voordat sy ma die foto kon neem.
Wat is Mizel?
Mizel is swanger.
Wat het gebeur op Dewald se vakansie?
Dewald het een vakansie in
Magaliesburg amper(almost) verdrink(drown) en die lewensredder moes hom
help.
Wanneer het Dewald sy leerlinglisensie?
Dewald het sy leerlinglisensie op
sy verjaardag gekry.
Hoofstuk 9
Wie het Aldi geboelie en wat het sy gedoen?
Aldi Lotter is besig om ‘n
graadagtmeisie te boelie. Die meisie huil en sê dat sy nie geld het om vir Aldi te gee nie.
Hoe het Aldi reageer aan(to) die meisie?
Aldi dink die meisie jok vir haar. Die meisie sê dat Aldi haar toebroodjies kan kry, maar dit maak vir Aldi nog kwater.
Aldi dink dat die meisie vir haar brood aanbied omdat sy vet is.
Wat beveel Dewald vir Aldi en hoe het sy reageer?
Dewald beveel Aldi om die meisie te laat gaan. Aldi spot met sy spraakgebrek en
maak of sy hakkel.
Wat het Dewald vir die meisie vertel?
Dewald sê vir die meisie dat sy skool toe moet gaan en ‘n
onderwyser vertel wat gebeur het.
Wat se Aldi van Dewald se ouers?
Aldi weet dat Dewald se ma ‘n kleuterskoolonderwyser is en dat sy pa by die bank werk. Sy sê sy wil alles van haar vyande weet.
Aldi dreig hom en sê dat sy sal Dewalds-ouers hul werk laat verloor