Vlerke Vir Almal: 1-3 Flashcards

1
Q

Hoofstuk 1

Hoekom is Dewald se pa vies?

A

Sy pa is vies omdat hulle hulle vir
die kar skaam(embaressed).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom het sy ma gehuil?

A

Sy ma is bekommerd oor hom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wie is Mnr. Visser en hoeveel keer moet Dewald sien hom?

A

Hy is die skool sielkunduge en Dewald moet meneer Visser drie keer per week kom sien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat het Bert en Dewald ontdek?

A

Mnr. Visser en Dewald ontdek dat hulle albei(both) graag eendag oorsee wil gaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat het gebeur wanneer Dewald in Aldi se plek gesit?

A

Dewald sê dat haar naam nie op die tafel geskryf is nie.
Die meisie is woedend en maak vuiste.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoofstuk 2

Waar is Nicola en Dewald en wat het hulle daar gedoen?

A

Dewald en Nicola is by die
tatoewinkel.

Nicola kry ‘n tatoe van ‘n
skoenlapper op haar been

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat het sy gedoen wanneer die masjientjie naby haar kom?

A

Sy byt vir Dewald elke keer as
die tatoemasjientjie naby haar kom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe doen die tatoeëerder kyk(Look)?

A

Die tatoeëerder is ‘n groot man en sy arms is vol tatoes. Dewald dink hy lyk soos iets uit ‘n sprokie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

What is Nicola se bynaam vir Dewald en wie is sy gunstelling diere?

A

Nicola se bynaam vir Dewald is Schmetterling. Sy ma het hulle vertel dat dit die Duitse naam vir skoenlapper is.

Skoenlappers is Nicola se
gunsteling dier.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat moet sy nie met die tatoe doen nie?

A

Nicola mag nie die tatoe in
direkte sonlig laat kom voordat dit nie gesond is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat gebeur(happened) wanneer dit tyd was om te betaal(pay)?

A

Sy het nie genoeg geld om vir die tatoe te betaal nie en vra vir Dewald om haar met R50 te help.

Dewald ‘n nuwe CD
met die geld koop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoofstuk 3

Wat het Dewald se ma sit in sy kosblik? En hoe het sy ma voel?

A

Sy ma het vir hom ‘n briefie in sy kosblik gesit om te sê dat sy trots is op hom.

Sy ma is oorbeskermend en baie bekommerd oor hom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat het die seun vir Dewald vertel van Aldi se pa?

A

Die seun vertel hom dat haar pa baie magtig is en baie geld vir die skool gee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wie is die seun en hoe het hy syne bynaam gekry?

A

Die seun se naam is Andries
maar almal noem hom Beesbal.

Beesbal sê dat hy as klein seuntjie ‘n bal met ‘n prentjie van ‘n koei wat oor die maan spring gehad het. Hy het van sy “Beesbal” gepraat en dis hoekom hy hierdie bynaam het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wie is die Engels onderwyser?

A

Juffrou Du Rant het ‘n sterk
persoonlikheid. Sy praat oor hulle voorgeskrewe boek, Animal Farm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waar het Dewald se pa parkeer?

A

Ná skool kom Dewald se pa hom haal, maar hy parkeer nie naby die skool nie.