Vlerke vir Almal: 18 & 19 Flashcards
Hoofstuk 18
Hoe het Dewald toe die hospitaal gaan en wat doen Aldi agter?
Dewald se ma vertel dat Aldi hom in haar arms hospitaal toe gedra het en dat ‘n vreemde vrou hulle gelukkig opgelaai en hospitaal toe geneem het.
Aldi het weggeloop(ran away) en niemand weet waar sy is nie.
Wat praat Dewald van in die skoolsaal en hoe is daar?
‘n Week nadat Dewald uit die
hospitaal gekom het is hy in die
skoolsaal om ‘n toespraak oor die Schmetterling-groep te maak.
Daar is verslaggewers(reporters) van
regoor die wêreld en Dewald voel baie gespanne.
Wat het Mnr.Visser vertel Dewald oor sy kind?
Mnr. Visser vertel Dewald van sy
seun, Rudi, wat op sestienjarige-
ouderdom oorlede is. Hy sê sy
vrou het nooit hiervan herstel nie.
Hoekom is Mnr.Visser gefrustreerd?
Mnr. Visser is gefrustreerd omdat hy ‘n gekwalifiseerde sielkundige is, maar homself en sy vrou nie kan help nie. Dit het hom gemotiveer om Dewald te help.
Wat dink Dewald wanneer hy praat en hoe het dit help hom praat?
Dewald dink aan Nicola en dis
asof hy haar hoor sê dat sy lief is vir hom. Wanneer hy weer begin praat hakkel hy nie meer nie.
Wat het Dewald vir die gehoor getel?
Hy vertel die gehoor van Nicola
en wat met haar gebeur het.
Hy verstaan nou dat emosionele
pyn so erg kan wees dat party
mense enige iets sal doen om die pyn te stop(end).
Wat vra Dewald vir die gehoor(audience)?
Hy vra die gehoor(audience) om aan Aldi te dink en te help soek na haar omdat hulle haar moet vergewe(forgive) vir wat sy gedoen het.
Hoofstuk 19
Waar gaan Dewald en Karlien?
Karlien gaan saam(goes) met Dewald begraafplaas toe om Nicola se graf te besoek.
Wat is op Nicola se graf en wat dink Dewald?
Daar is ‘n standbeeld(statue) van ‘n engel op die graf. Dewald dink daar moes ‘n skoenlapper
gewees het.
Wat het Dewald vir Nicola se ouers vertel?
Dewald het haar ouers vertel dat Nicola geboelie was, en dit is hoekom sy haar eie lewe
geneem het. Hy het nie haar
geheim vertel nie.
Hoe het Dewald en Visser gaan sien?
Meneer Visser en Dewald het vir
Yolandi ontmoet, omdat sy baie
ontsteld(upset) was oor wat sy gedoen het. Sy sal vir die res van haar lewe daaroor jammer wees .
Wat het gebeur toe Dewald se ma en wat doen sy pa?
Dewald se ma het nuwe werk by
die Tandemuis Kleuterskool
gekry.
Dewald se pa gaan die stasiewa
verkoop.
Waar is Aldi en wat doen hulle teen sy ma?
Aldi is gevind. Sy was by haar
ma se suster in Kroonstad en
daar word ‘n klag van aanranding(assault) teen Aldi se ma gelê.
Watter soort skoenlapper sien hulle?
‘n Keiser-Swaelstert skoenlapper verskyn(appears) skielik bo hulle. Die skoenlapper kom sit op Karlien se voorkop.
Wat glo Dewald wanneer hy sien die skoenlapper?
Dewald glo(sees) dat die skoenlapper ‘n teken(sign) is dat Nicola vir hom sal uitkyk en dat sy van Karlien hou.