Vlerke vir Almal: 10 & 11 Flashcards
Hoofstuk 10
Wat doen Dewald en Nicola voor Kersfees?
Dit is tien dae voor Kersfees en Dewald en Nicola doen
Kersinkopies(christmas shopping).
Wat het Dewald vir sy ouers gekoop?
Dewald se ma is lief vir lees, dus kan hy vir haar ‘n boek koop.
Hy besluit om vir sy pa ‘n nuwe swembroek te koop.
Wat het hy vir Nicola gekoop?
Nicola iets te koop, want sy hou nie van duur(expensive) geskenke(gifts) nie.
Wat vertel Nicola vir Dewald by Wimpy en hoe het Dewald reageer?
Nicola vertel vir Dewald dat sy iemand op sosiale media
ontmoet het. Daar is ‘n
Facebookgroep vir meisies soos sy.
Die meisie wat Nicola ontmoet het se naam is Yolandi en sy is in
matriek. Dewald is geskok
Hoekom is Dewald geskok en wat hy gesê?
Dewald is geskok omdat Nicola en Yolandi nog net via Facebook gepraat het. Hy dink hulle moet mekaar eerder bel.
Dewald sê mense op die internet is anders as wat hulle in die regte lewe is.
Wat dink Nicola van Yolandi?
Nicola sê dat Yolandi haar
verstaan en Nicola lyk baie gelukkig.
Hoofstuk 11
Waar kuier(meet) Dewald en sy vriende?
Beesbal, Nomaswazi en Karlien kuier by Dewald se huis.
Wat het Dewald gemaak vir die Schmetterling-groep?
Dewald het ‘n QR Kode gemaak met die kode om by die Schmetterling-groep aan te sluit.
Wat het hulle met di kode doen?
Hulle gaan die kode saam(together) met die Schmetterling-simbool op kaartjies sit en dit aan(to) leerders wat(that) geboelie word gee.
Wat is die wagwoord?
Die wagwoord is v113g.
Hoekom moet groepslede skuilname(nicknames)?
Groepslede moet skuilname kies sodat niemand hulle regte name gebruik nie.
Wat is Karlien se idee?
Karlien stel voor dat hulle vir die groeplede ‘n handgebaar(hand gesture) leer.