Vlerke vir Almal: 12 & 13 Flashcards
Hoofstuk 12
Wie het Dewald gesien?
Dewald sien die graadagtmeisie
wat deur Aldi geboelie is. Sy sit alleen en lyk baie ongelukkig.
Wat vertel Aldi van haar pa?
Aldi het vir ander leerlinge vertel dat haar pa ‘n buite-egtelike verhouding het.
Wat is die meisie se naam en wat het Dewald vir haar vertel?
Die meisie se naam is Clarissa.
Dewald sê dat Clarissa nie skuldig aan enige iets is nie, want dis haar pa wat verkeerd opgetree het, nie sy nie.
Wat gee Dewald vir haar?
Dewald gee vir haar die
Schmetterling-forum se kaartjie en verduidelik vir haar wat dit is.
Wat nog Clarissa?
Clarissa ken nog twee meisies wat deur Aldi geboelie word en wil
hulle van die forum vertel.
Hoeveel QR Kodes uitgedeel hulle en hoveel mense die skoenlappergebaar gewaai?
Hulle het meer as dertig QR-
Kodes uitgedeel en meer as tien leerders het vir hom met die skoenlappergebaar gewaai.
Hoe lyk Mnr. Visser en wat vra hy van Dewald?
Mnr. Visser se klere lyk baie vaal. Dewald lyk gelukkig en mnr. Visser vra of hy verlief is.
Wat vra Mnr. Visser van Nicola?
Mnr. Visser vra of Dewald ooit op haar verlief was. Dewald sê sy is soos ‘n suster vir hom.
Hoe praat Dewald van Nicola?
Dewald praat oor Nicola in die teenwoordige tyd en hy moet aanvaar dat sy dood is.
Hoofstuk 13
Wat kry(get/make) Dewald vir Nicola?
Dewald het vir Nicola ‘n Big Bang Theory t-hemp bestel en dis in pers papier toegedraai. Hy het ook ‘n kaartjie met ‘n skoenlapper
op gekry.
Hoe reageer Dewald se ma en wat dink Dewald?
Skielik hoor hy sy ma skree.
Hy en sy pa hardloop kombuis toe. Sy ma lê op die vloer en huil. Dewald besef dat iemand dood
is.
Wat het Dewald se pa vir hom vertel?
Sy pa sê dat Nicola dood is. Sy het haarself opgehang.
Hoe voel Dewald?
Dewald is geskok en wil dit nie glo nie.
Hoe lyk Nicola wanneer sy is dood?
Die ambulansman lig die laken op en Dewald sien haar blou gesig en die rooi merk om haar nek.
Hoe reageer Dewald?
Dewald bly(stay) vir ‘n week lank in sy kamer sonder om te praat.