Vlerke vir Almal: 14 & 15 Flashcards
Hoofstuk 14
Hoe voel Dewald na(after) met Mnr. Visser gepraat?
Dewald voel depressief vandat hy met mnr. Visser gepraat het.
Hoekom praat van Nicola in die teenwoordige tyd?
Hy haat die woord “was” omdat dit hom forseer om te glo dat Nicola nie meer daar “is” nie.
Wat het Nomaswazi vertel hulle van die projek?
Nomaswazi vertel dat hulle al meer as vierhonderd lede het en dat die organisasie nou internasionaal is.
Wat het sy van kommunikasietaal gesê?
Sy stel voor dat hulle Engels as, kommunikasietaal op die groepgebruik sodat almal dit kan verstaan.
Wie wil Dewald nie van hulle vertel van nie?
Dewald wil hulle nie van Nicola vertel nie.
Wat se Karlien van die ouers in projek schmetterling?
Karlien sê dat daar al ouers in die groep is wat raad teen boelies gee.
Een van die ouers is
gekwalifiseerd in jiu-jitso en is bereid om een keer per maand gratis lesse vir groepslede aan te
bied.
Hoe kom om(to) Dewald se huis?
Sondagmiddag kom Nicola se ma na Dewald-hulle se huis toe.
Hoe voel Aldi?
Aldi verstaan nie wat aangaan nie.
Wat het Nicola se ma gebring?
Nicola se ma lyk oud. Sy het
Nicola se skootrekenaar vir
Dewald gebring.
Wat se Nicola se pa van die rekenaar?
Nicola se pa wou kyk wat op die rekenaar was, maar hy het nie die wagwoord geken nie.
Wat het Dewald met sy emosies doen?
Dewald het nog nie oor Nicola gehuil nie. Hy deel nie sy emosies oor haar dood nie.
Hoe voel Dewald van Nicola selfdood?
Dit hinder Dewald dat hy nie weet hoekom Nicola selfdood gepleeg het nie en hoekom sy nie met hom gepraat het nie.
Hoofstuk 15
Wie het Beesbal verlief?
Beesbal hou van Zelda, ‘n
graadnege meisie en sit pouses by haar.
Waarom werk Karlien baie hard?
Karlien werk baie hard want sy wil ná matriek Maties
(Stellenbosch universiteit) toe gaan.
Hoekom het Karlien eet nie?
Karlien wil nie ‘n broodjie eet nie en sê dat sy te veel eet en dat meisies maklik vet word.