Vlerke vir Almal: 16 & 17 Flashcards
Hoofstuk 16
Wat het Dewald vermoed om Aldi se Pa?
Dewald vermoed(suspects) dat Aldi se pa vir die hoof van die kleuterskool gesê het dat hy nie meer geld vir die skool sal gee as Magdel nie afgedank(fired) word nie.
Wat se die berig(article) van die Schmetterling-groep?
Die berig(article) verwys na die
Schmetterling-groep en noem dat dit deur ‘n groep tieners in
Johannesburg geskep is.
Wat het die groep inspirasie?
Die groep het gedien as
inspirasie vir Die United Wings-
toepassing(app) wat in Amerika
ontwikkel(developed) is.
Wie is Amanda Todd?
Amanda Todd, ‘n vyftienjarige
Kanadese student het op
YouTube vertel hoe sy geboelie
is. Daarna het sy selfmoord
gepleeg. Sy was ‘n slagoffer van
kuberboelies.
Wat doen Mnr. Bosman?
Mnr. Bosman is baie kwaad en
beskuldig(accuses) Dewald daarvan dat hy geweld teen meisies pleeg.
Wat was Dewald en Aldi se straf(punishment)?
Dewald word vir ‘n week geskors(suspended).
Aldi is woedend as die hoof haar ook skors(suspended) en dreig hom dat haar pa baie kwaad vir hom gaan wees.
Waar is Dewald en Aldi en wat het gebeur?
Dewald en Aldi in in die hoof se
kantoor.
Dewald het vir Aldi gestamp(push) en
Aldi het hom vyf vuishoue gegee.
Wat sien Dewald op Nicola se rekenaar en wat het Yolandi vir Nicola gese?
Dewald wil na een van sy en
Nicola se gunsteling liedjies
luister.
Op di rekenaar is Nicola en Yolandi se laaste
gesprek.
Yolandi is kwaad omdat Nicola
haar nie wil ontmoet(meet) nie en beskuldig(accuses) haar dat sy nie regtig omgee nie en dalk ‘n ander verhouding het.
Yolandi sê Nicola het haar hart
gebreek en sy moet haar uitlos
en dat Yolandi haar nie meer wil
ontmoet nie.
Hoekom het Nicola selfdood gepleeg?
Dewald is geskok as hy besef
Nicola het selfdood gepleeg
omdat haar hart gebreek was.
Hoe voel Dewald op Nicola se dood en wat het Mnr. Visser vir hom getel dat help hom met sy hakkel?
Dewald voel dat hy nie ‘n goeie
vriend was nie want hy kon
Nicola nie red(save) nie. Hy huil en hakkel baie erg.
Mnr. Visser stel voor dat hy deur oorfone na musiek luister terwyl(while) hy praat.
Dewald praat sonder(without) om te hakkel.
Wat doen Dewald en waar gaan hy?
Dewald huil en gaan toe Mev. Visser se huis.
Wat se Beesbal op die groep?
Beesbal het op die
Schmetterling-groep vertel dat
Aldi gemaak het dat Dewald se
ma haar werk verloor.
Hy sê ook dat Aldi té ver(too far) gegaan het en dat niemand met sy vriende moet mors nie.
Wat film se Mnr. Visser dat Dewald moet kyk?
Mnr. Visser sê dat Dewald-hulle
die film The King’s Speech oor
koning George VI kyk.
Wat geplaas Beesbal op die groep?
Beesbal het Aldi se adres en
foonnommer op die groep
geplaas.
Wat het hulle vir Aldi doen en hoe voel Dewald?
Aldi word nou geviktimiseer(victimized).
Mense het haar huis met eiers
gegooi en iemand het verf in die
swembad gegooi.
Dewald is jammer oor wat
gebeur het. Die lede van die
groep het nou boelies geword.