Vlerke vir Almal: 6 & 7 Flashcards
Hoofstuk 6
Wie het n troue?
Dit is Nicola se ouer suster,
Mizel, se troue. Mizel trou met ‘n ryk man. Sy lyk
soos ‘n prinses in ‘n mooi rok en ‘n baie groot diamantring.
Hoe het Mizel aankom(arrive)?
Mizel het in ‘n koets met opregte Arabierperde(Arabian horses) by die troue aangekom. Sy het altyd gedroom van ‘n troue soos in ‘n feëverhaal.
Wat het Nicola van haar troue gesê? En wat doen sy dink haar ouers sal dink?
Nicola sê sy wil nooit só ‘n
feëverhaal(fairytale) troue hê nie en sy wil ook nie met haar suster kompeteer nie.
Nicola dink dat haar ma en Mizel só geskok(shocked) sal wees as sy vir hulle vertel dat sy gay is, hulle sal weier om na haar troue te gaan.
Wat vind Dewald snaaks? En wat het Nicola en Dewald dink van troue?
Dewald hou nie baie van troues nie, maar hy geniet hierdie troue omdat Nicola snaakse beskrywings(descriptions) van die ander gaste(guests) gee.
Nicola en Dewald dink dat ‘n
troue oor iets baiebelangriker
gaan as om mense te beïnd(impress) ruk met hoe mooi en duur(expensive) die troue is.
Wat doen Nicola wanneer hulle dans?
Terwyl hulle dans kla Dewald
omdat sy lei en hy moet volg.
Wat het Dewald en Nicola as kleins geleer?
Nicola en Dewald het van kleins af saam geleer om dinge te doen. Hulle het saam leer dans, visvang, teiken skiet en soen.
Wat het Barend gesê van Mizel?
Barend sê hy stem(agrees) saam met Nicola dat Mizel vol van haarself is.
Wat het Nicola vir Mizel se vriende, Barend en Blondie, gesê wanneer hulle se Mizel praat nie van haar?
Nicola antwoord dat
Mizel altyd besig is om oor
haarself te praat.
Wat het Nicola van Dewald gesê wanneer hulle dans?
Nicola sê Dewald loop soos ‘n
pikkewyn en hy voel ‘n bietjie
omgekrap daaroor.
Hoe reageer Barend en hoe het Nicola antwoord?
Barend is kwaad en vra of sy
dink ‘n gay man sal hom kan
seermaak. Nicola antwoord dat daar ‘n paar gays is wat hom sal kan seermaak.
Hoe voel Nicola wanneer Barend praat oor Blondie se moffie-haarkapper
Nicola is kwaad en sê dat die gay haarkapper dalk vir Barend sou seermaak(hurt).
Hoe voel Dewald en wat het hy vir Barend gevra?
Dewald is omgekrap omdat
Barend so lelik van gay mense praat.
Hy vra vir Barend op watter dag en datum hy besluit het dat hy “straight” is. Barend is verbaas.
Hoe voel Nicola vir Dewald?
Nicola is trots(proud) op Dewald.
Wat het hulle by pouse doen?
Dewald sit pouse by Nomaswazi en probeer haar help.
Hoofstuk 7
Wat het Nomaswazi leer?
Nomaswazi leer die
verkeersreëls want sy wil vir haar leerlinglisensie aansoek doen. Sy het al voorheen die toets